Beeld| Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finweek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Idees | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans

Só gaan Indië wêreld-toneel herskik
Sedert 2003 groei die ekonomie van Indië met 'n verstommende pas van sowat 9% per jaar.
Donker wolke hang oor ekonomie
Die donker groei- en inflasiewolke oor die ekonomie gaan nie gou wyk nie.
tsp

Nuus
  Soek    
Tuisblad
    Warm Nuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Wêreldnuus
  Marknuus
  Eiendomme
  Landbou
  IT - Sake
  Algemene Sakenuus
  Rubrieke
  Begroting
  Maatskappy-resultate
  Veilings
In diepte
  Entrepreneursake
  Rubrieke
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Hulpmiddels
  Gratis Nuusbrief
  Spogeiendomme
Vennote
  Finweek
  Landbouweekblad
Fin24
Mboweni wants higher rates
SA needs private sector boost
Slow but steady for Reunert
Beeld
'Beskerm ons teen misdaad!'
Een dood, 88 beseer in Pta-busongeluk
‘Ons gaan julle nou ook slaan’
News24
Mom dies 3yrs after spider bite
Armed men rob bank customers
Alex violence flares up again
Warm Nuus : WARM NUUS : STORIE
 
Adcock Ingram kos Tiger Brands miljoene weens kartel- bedrywighede
09/05/2008 12:50  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Amanda Visser

Adcock Ingram Critical Care het sy moedermaatskappy Tiger Brands R53,5 miljoen uit die sak gejaag weens sy kartelbedrywighede.

Die beleërde Tiger het vroeër bykans R100 miljoen opgedok weens sy broodgroep Albany se betrokkenheid by ’n kartel wat pryse vasgestel het.

Adcock se boete verteenwoordig 8% van sy omset. Die Mededingingswet bepaal dat ’n maatskappy wat hom skuldig maak aan onder meer samespanning ’n maksimum administratiewe boete van 10% opgelê kan word.

Tiger en die Mededingingskommissie het die skikkingsooreenkoms bereik nadat Adcock skuldig bevind is kartelgedrag en die saak na die Mededingingstribunaal vir finale beslissing verwys is.

Mnr. Peter Matlare, nuwe uitvoerende hoof van Tiger Brands, sê hulle is ‘uiters ontsteld en verleë’ oor die nuutste kartelskandaal waarin die groep hom bevind.

Die Mededingingskommissie het Tiger se filiaal Adcock Ingram Critical Care met R53,5 miljoen beboet.

Matlare sê Tiger Brands is vasbeslote om enige onmededingende gedrag in die groep te identifiseer en dit te hanteer.

Tiger Brands is volgens hom ook vasbeslote om sy reputasie van integriteit en gesonde korporatiewe beheer te herstel.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP

Vind
  Versekering
  Internasionale Lotto
  Top Afrikaanse boeke

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Nuwe Geskiedenis van SA
Géén Suid-Afrikaanse huis behoort sonder hierdie meesterstuk te wees nie. Die kwaliteit is onverbeterlik en 'n meer omvattende bron van Suid-Afrikaanse geskiedenis sal jy nêrens kry nie. - Dis geskryf deur 31 kenners en is die eerste omvattende geskiedenis sedert 1991.


Sake24
  Tito waarsku nuwe regering nou al
  Sasol verwag laer brandstofproduksie
  Duur olie hou SAL in rooi, al is 2 000 werkers weg

Volksblad
  LUR moet R10 m. opdok
  Nuwe kompetisie begin vandag
  Moontlike aanvalle afgeweer



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae