Bankaandele druk beurs boontoe op ‘stiller’ dag
Die plaaslike aandelemark het nie gister die opwinding van die vorige dag herhaal nie.
Mielieprys gaan moeilik gestroop word
Die kans dat die mielieprys gaan daal, is skraal, al is die mark onstuimig, sê kenners.
Untitled Document
Rand/$: 7.6700 Rand/£: 15.2500 Rand/€: 12.0300 Gold $/oz: 927.85 Platinum $/oz: 1710.00 Platts Brent Oil: 124.98
JSE VANDAG: All Share: 27430.12 Top 40: 25542.06 FNDI 30: 23325.56 Gold Mining: 2172.87 Resource 20: 57549.89 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Petrol price relief on the way
Tribunal fingers Vodacom lawyer
Investec accusation dropped
Beeld
Zuma geskok deur wit armoede
Man skiet twee rowers dood toe hulle sy vrou wil kaap
Kitsbank-rowers skiet polisievrou in gesig
Volksblad
Zim ‘op rand van anargie’
Oudpolisiekaptein word vrygespreek
‘Net genade dat kinders lewend uitkom’
News24
More blacks consider emigration
Zuma: Race doesn't rule poverty
'Somebody ignited the match'
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Warm Nuus : WARM NUUS : STORIE
 
‘SingTel deel van MTN en Bharti se gesprekke’
12/05/2008 13:38  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Singapoer. – Singapore Telecommunications is aktief betrokke in die oorname gesprekke tussen Bharti Airtel en MTN, het ‘n bron vandag aan Reuters gesê.

“SingTel is deel van die span wat na die aangeleenthede saam met Sunil en Akhil kyk,” het dié bron gesê.

Die bron het gesê dit is te vroeg om te sê of SingTel, wat Bharti se grootste aandeelhouer is, enige vorm van finansiële steun vir Bharti sal bied om die aanbod te versterk.

“Dit hang af van die finale struktuur van die onderhandeling. Dit mag die geval wees dat geen finansiële steun benodig word nie. Daar is geen besonderhede op hierdie stadium nie. Dit is ‘n baie ingewikkelde onderhandeling,” het die bron gesê, en geweier om sy identiteit bekend te maak omdat die besonderhede nog nie gefinaliseer is nie.

Intussen berig Bloomberg dat Vodafone, die wêreld se grootste selfoonmaatskappy, ontken dat hy ‘n aanbod vir MTN gaan maak, en het gesê hy stel meer belang daarin om ‘n groter belang in Suid-Afrika se Vodacom-groep te besit.

“Ons het geen planne om ‘n aanbod vir MTN te maak nie,” het mnr. Simon Gordon, Vodafone se woordvoerder, vandag gesê. Die <i>Sunday Times</i> het gister berig dat Newbury, die Brits-gebaseerde Vodafone $39 miljard kan aanbied om MTN te koop. – Bloomberg en Reuters

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae