Bankaandele druk beurs boontoe op ‘stiller’ dag
Die plaaslike aandelemark het nie gister die opwinding van die vorige dag herhaal nie.
Mielieprys gaan moeilik gestroop word
Die kans dat die mielieprys gaan daal, is skraal, al is die mark onstuimig, sê kenners.
Untitled Document
Rand/$: 7.6100 Rand/£: 15.1700 Rand/€: 11.9600 Gold $/oz: 931.90 Platinum $/oz: 1735.50 Platts Brent Oil: 124.98
JSE VANDAG: All Share: 27109.04 Top 40: 25224.28 FNDI 30: 22797.51 Gold Mining: 2195.84 Resource 20: 57361.68 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Rand faces risks despite good run
Ramos' contract amended
Petrol price relief on the way
Beeld
Ál meer van SA na Australië
Bel my met jul probleme, sê Zuma aan arm wit mense
Man skiet glo buurvrou uit jaloesie
Volksblad
Cosatu dreig in NK
Polisie-offisier afgedank oor F-woord
Raadslede kry lekker geldelike meevallertjie
News24
Robben Island bosses suspended
SA welcomes Pillay's nomination
ARVs add 13 years of life - study
Gewildste Artikels
Al hoe meer motors weer op pad terug na Wesbank
‘Huiseienaars moet net vasbyt’
ANC paai oor ekonomiese vrese
Johannesburg se eie Aspoestertjie
JSE is nou in kloue van die beer
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Warm Nuus : WARM NUUS : STORIE
 
Sasol gee SEB-ooreenkoms groen lig
16/05/2008 15:23  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Johannesburg. – Sasol se aandeelhouers het vandag tydens ‘n algemene vergadering ‘n breë swart ekonomiese bemagtigingstransaksie goedgekeur, het die maatskappy in ‘n verklaring gesê.

In terme van die ooreenkoms, bekend as die Sasol Inzalo SEB-transaksie, sal deelnemers 10% van Sasol se aandelekapitaal oorneem soos volg:

  • Lede van die swart publiek (3%)

  • Breë SEB-groepe, en groepe en vakbonde betrokke in Sasol se besigheid soos deur Sasol gekies (1.5%)

  • Sasol-werknemers (4%)

  • die Sasol Inzalo Foundation (1,5%).

    “Ons waardeer die oorweldigende ondersteuning van ons aandeelhouers en hul stem van vertroue wat ons in staat stel om voort te gaan en ‘n belangrike breë bemagtigingsooreenkoms te bereik wat miljoene gewone Suid-Afrikaners ‘n belang in Sasol sal gee,” het mnr. Pieter Cox, voorsitter, gesê. – Sapa

    Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  •   Maak Sake24 my tuisblad
      Gebruiksooreenkoms

    Vind
      Internasionale Lotto
      Versekering
      Top Afrikaanse boeke
      Werksgeleent- hede
      Motor & Huis Versekering

    Vind jou ou
    skoolvriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

     ONS BEVEEL AAN

    Fire water: South African brandy
    Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




    Terug na bo
    Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae