Koop nou om te verhuur, sê kenner
Elke marksiklus hou sy geleenthede in.
Luukse motors raak te duur
Nuwe luukse motors verkoop nóg minder.
Untitled Document
JSE VANDAG: All Share: 28172.28 Top 40: 26519.15 FNDI 30: 21378.30 Gold Mining: 2256.72 Resource 20: 66034.45 R152: 0.00 WISSELKOERS: Rand/$: 7.7100 Rand/£: 15.2900 Rand/€: 12.1600 Gold $/oz: 930.77 Platinum $/oz: 1998.50 Platts Brent Oil: 145.16 Dow Jones: 0.00 Nasdaq: +0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
SA faces climate nightmare
Unions want Ramos to stay
No oil price relief in sight
Beeld
Man (27) geskiet in Leeupark
Steelvideo wys stemknoeiery
Blaser erken hy fouteer met boorvat en NS-‘drie’
Volksblad
Zim ‘op rand van anargie’
Oudpolisiekaptein word vrygespreek
‘Net genade dat kinders lewend uitkom’
News24
Dad-to-be shot in restaurant
Lion-heart Nadal wins epic
KFC, Nando's to the rescue
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Warm Nuus : WARM NUUS : STORIE
 
'Sterk besluitneming nodig vir hernieubare energie'
16/05/2008 16:56  - (SA)  
  print story   email story
 

Francois Williams

Om 'n veel groter bydrae van hernieubare energie in die totale energiemengsel te kry, verg sterk besluitneming op persoonlike, plaaslike, streeks-, nasionale en maatskappyvlak.

Só sê dr. Douglas Banks, hoof van die konsultasiegroep Restio Energy en skrywer saam met mnr. Jason Schäffler van 'n verslag in 2005 wat wys dat Suid-Afrika teen 2050 tot 50% van sy energie uit hernieubare bronne kan kry.

Banks het by die SA Cities Network se beraad oor hernieubare energie sy kommer uitgespreek dat die huidige korttermyn-kragkrisis met koolsuurgas-intensiewe tegnologie aangepak word 'n verwysing na onder meer die aankoop van diesel-kragopwekkers.

Die Cities Network is 'n netwerkliggaam waaraan die nege grootste stede in Suid-Afrika behoort.

Banks sê verskeie belangrike kwessies bepaal die energietoneel - klimaatsverandering, duurder olie, die feit dat 3 miljoen huishoudings in Suid-Afrika nog nie toegang tot elektrisiteit het nie, die sterk groei in vraag, die problematiewe verband tussen voedsel en energie.

Hy wys daarop dat energiekommoditeite onderling vervangbaar is. Hul pryse gaan saam op in tye van skaarsheid. Daarom styg steenkool- en aardgaspryse ook as oliepryse styg, omdat 'n tekort aan die een kommoditeit lei tot 'n groter vraag na die ander.

Banks gee toe dat 'n vergroting in die bydrae van hernieubare energie veel meer sal kos as fossielbrandstowwe, "maar ons het beslis onderskat hoe duur fossielbrandstowwe werklik sou word?".

As die werklike koste van elektrisiteit in ag geneem word, kan windkrag byvoorbeeld so min as 40c per kWh kos. Daar is voortdurende tegnologiese verbeterings wat die koste van hernieubare energie afbring.

Die struikelblokke vir groter benutting van hernieubare energie is onder meer administratiewe rompslomp, vertragings, die gebrek aan vertroue tussen die openbare en private sektore.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae