Legents ’n egte metroman plek
Daar is niks vroulik aan Legents Grooming Lounge nie - dit is nou benewens die vroue wat hier as stiliste hul deel bydra. Dit 'n salon eksklusief vir mans.
Wag totdat die mark omswaai
Ondanks enorme finansië ondersteuningspakkette en rentekoersverlagings het paniek steeds hoogty gevier in aandelemarkte. Dan is kontant koning.
Untitled Document
Rand/$: 9.4200 Rand/£: 15.9300 Rand/€: 12.5200 Goud $/ons: 847.40 Platinum $/ons: 987.50 Platts Brent Olie: 78.59
JSE VANDAG: All Share: 20595.23 Top 40: 18641.17 FNDI 30: 19394.93 Gold Mining: 1898.59 Resource 20: 36874.58 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: PURPLE 29+45.00% · WESCOB 297+41.43% · CAPEMP 70+18.64% · AQUARIUS 3315+18.39% · DRDGOLD 470+17.50% · VERLOORDERS VANDAG: PLACECOL 20-31.03% · AWETHU 8-27.27% · SANTOVA 4-20.00% · IMUNITI 4-20.00% · ABSOLUTE 4-20.00% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
    Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Worst week ever on Wall St
JSE 'bottoming out'
SA at risk, warns IMF
Beeld
Klofie-foto's was 'banaal'
Rowers skiet ma van twee dood ná biduur
Skurke jaag met motor uit handelaar
Volksblad
Cheetaahs!
Carike in botsing in Karoo
Porno op foon skok vrou
News24
ANCYL branch: Malema a danger
Lekota bodyguard 'abducted'
Motlanthe 'not against probe'
Gister se gewildste Artikels
Kliphuis in Pretoria is beste in land
Tito doen die regte ding
Swakker wêreldgroei kan SA swaar tref
JSE leef swaar
Rentekoerse bly onveranderd
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Wêreldnuus : WÊRELDNUUS : STORIE
 
Wall Street ‘was dronk’
24/07/2008 14:35  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Washington. – Pres. George W. Bush van die VSA het probleme in die Amerikaanse ekonomie opgesom toe hy tydens ’n private geleentheid gesê het “Wall Street was dronk” en is nou babelas.

“Wall Street was dronk – dis een van die redes hoekom ek gesê het sit die kameras af – hy was dronk en nou is hy babelas,” het Bush by ’n fondsinsamelingsgeleentheid in Houston gesê. “Die vraag is nou hoe lank hy gaan vat om nugter te word en hoe lank hy gaan probeer om allerhande snaakse finansiële instrumente te gebruik.”

Hoewel geen mediakameras by die geleentheid toegelaat is nie, het sy kommentaar kritiek uitgelok toe dit vandag deur die media geweerklank het, nadat ’n televisiekanaal ’n amateurvideo in die hande gekry het.

’n Woordvoerder van die Withuis me. Dana Perino het gesê Bush se mening is niks nuuts nie, dat hy in die verlede finansiële praktyke wat tot die subprimakrisis en kredietknyp gelei het, gekritiseer het, maar dat sy kommentaar dié keer “met meer rondborstigheid en meer blatant” gelewer is.

“Ek dink hy bedoel, soos ek hom vantevore hoor sê het, dat Wall Street in vervoering geraak het,” het Perino gesê. “En Wall Street het nie verstaan nie – die markte het nie die risiko’s verstaan wat hierdie gevaarlike finansiële instrumente inhou nie en nou moet ons dit hanteer.”

– Sapa-DPA

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae