Beeld| Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finweek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Idees | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans

Só gaan Indië wêreld-toneel herskik
Sedert 2003 groei die ekonomie van Indië met 'n verstommende pas van sowat 9% per jaar.
Donker wolke hang oor ekonomie
Die donker groei- en inflasiewolke oor die ekonomie gaan nie gou wyk nie.
tsp

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Warm Nuus
  Ekonomie
  Maatskappye
    Wêreldnuus
  Marknuus
  Eiendomme
  Landbou
  IT - Sake
  Algemene Sakenuus
  Rubrieke
  Begroting
  Maatskappy-resultate
  Veilings
In diepte
  Entrepreneursake
  Rubrieke
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Hulpmiddels
  Gratis Nuusbrief
  Spogeiendomme
Vennote
  Finweek
  Landbouweekblad
Fin24
'Inflation back on track in '09'
Mboweni wants higher rates
Hulett's sugar factory shut down
Beeld
'Beskerm ons teen misdaad!'
Só gaan Skerpioene vervel, sê Nqakula
SAL verloor Waratahs se bagasie
News24
Shocking advice from Ollie
'I started screaming'
Salary increases getting bigger
tsp
WÊRELDNUUS
tsp
EKONOMIESE AANWYSERS
Griekeland sonder petrol weens staking
13/05/2008 12:52
Petrolpompe in Griekeland is droog terwyl bestuurders van vragmotors wat brandstof lewer, hul week lange staking voortsit.


Société Générale oortref markverwagting
13/05/2008 12:51
Die Franse bank Société Générale het ’n 23,4%-afname in sy eerste kwartaal se netto wins aangekondig, al was sy verdienste hoër as die gemiddelde markverwagting.
Iran beplan om olieproduksie te verminder
13/05/2008 12:40
Iran beplan om van volgende maand af sy olieproduksie waarskynlik met tussen 400 000 en ’n miljoen vate per dag te verminder.
Inflasievrees pak China beet
13/05/2008 12:52
China se aandele-indeks het vandag met 1,84% geval. Dit kom nadat ’n dodelike aardbewing gister die suidweste van China getref het en kommer oor inflasie aangewakker het.


   JSE vandag %
  All Share 31999.02
  Top 40 30000.43
  FNDI 30 25313.33
  Gold Mining 2482.12
  Resource 20 72222.66
  R152 0.00
+0.00
+0.00
+0.00
+0.00
+0.00
+0.00
   Wisselkoers %
  Rand/$ 7.5800
  Rand/£ 14.7500
  Rand/€ 11.7400
  Gold $/oz 865.95
  Platinum $/oz 2039.50
  Platts Brent Oil 123.93
  Dow Jones 0.00
-0.01
+0.71
+0.52
-1.81
-2.53
-0.19
+0.00
Inligting verskaf deur: McGregor BFA

 
tsp
‘Doha-ooreenkoms steeds moontlik in 2008’
13/05/2008 12:40
Dit is steeds moontlik om voor die einde van die jaar ’n ooreenkoms te bereik in uitgestelde onderhandelinge oor wêreldhandel, het mnr. Pascal Lamy, hoof van die Wêreldhandelsorganisasie, gesê.

St George Bank aanvaar Westpac-aanbod
13/05/2008 12:46
Australië se St George Bank het ’n aanbod van Westpac Banking aanvaar. Dit sal een van die land se grootste korporatiewe oornames wees.

‘Olieprys nie ’n probleem vir Duitsland’
13/05/2008 12:52
Hoë oliepryse is nie so sleg vir Duitsland nie aangesien die invoer van ruolie danksy die sterk euro goedkoper is en olieproduserende lande meer geld beskikbaar het om op Duitse uitvoerprodukte te bestee, het die Duitse minister van finansies gesê.

  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP

Vind
  Versekering
  Internasionale Lotto
  Top Afrikaanse boeke

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Nuwe Geskiedenis van SA
Géén Suid-Afrikaanse huis behoort sonder hierdie meesterstuk te wees nie. Die kwaliteit is onverbeterlik en 'n meer omvattende bron van Suid-Afrikaanse geskiedenis sal jy nêrens kry nie. - Dis geskryf deur 31 kenners en is die eerste omvattende geskiedenis sedert 1991.


Sake24
  Tito waarsku nuwe regering nou al
  Sasol verwag laer brandstofproduksie
  Duur olie hou SAL in rooi, al is 2 000 werkers weg

Volksblad
  LUR moet R10 m. opdok
  Nuwe kompetisie begin vandag
  Moontlike aanvalle afgeweer
 



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae