![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Benni McCarthy was erg emosioneel toe hy van sy pa, Dudley (63), afskeid geneem het, wat weens diabetes gesterf het.
Die Here gee en die Here neem. Ons klein Jayden het nou in vrede gaan rus.
Is die getal ses miskien die beeldskone Mej Suid-Afrika, Tansey Coetzee, se gelukkige nommer?
Nadia Velvekens, wat Pippa in Binnelanders
speel, se ma het nou genoeg gehad van onbetroubare mense.
Anton sê hy sal nie toelaat dat iemand hom in iets inboelie wat hy nie wil doen nie.
Die Blou Bulle het nou wel nie die Curriebeker huis toe gebring nie, maar Victor Matfield kon darem in die Springbokke se vreugde deel toe hulle Wallis gewen het.
|
|
| Adverteer in Sondag | Kontak ons |