Afrikaanse bydraes versoek

2015-07-01 06:06

EK verneem dat u koerantjie beplan om ‘n bladsy in elke uitgawe aan Afrikaanse artikels en berigte te wy. Dan is dit nou seker in die haak as ek ‘n beroep doen op die Afrikaanssprekers in ons kontrei om die plan te omhels en bydraes in te stuur.

Om mee te vertrek sluit ek hierby ‘n gedig (in) wat die wel en wee van my dogter en haar kinders se hond in versvorm vertel.

Peet Vister

Sy naam was Baron

Wat ‘n opgewondenheid in die Van Zyl’s huis

kort na sy geboorte het hy na ons verhuis.

‘n Bondeltjie plesier, is hy ‘n Boerboelseun?

Beslis ja, opreg-geteelde Boerboelseun.

Ons kinders se grootword maatjie word hy,

en saam-saam met hulle het hy gedy.

Amper te gou word hy groot, maar steeds getrou

is hy daar om ons veilig te hou.

Maar sy onverskrokkenheid het ‘n draai

toe ‘n taxi hom eendag byna afmaai.

Sy beserings aan dapper lyf so erg

dat dit ‘n ysterpen in sy been verg.

Desnieteenstaande was hy die koning

en met die eva’s geslag ‘n doring.

Daar loop menige Barontjies rond,

elkeen van hulle ‘n opregte hond.

Sy gebied het hy altyd goed bewaak,

en met enige indringer slaags geraak.

Selfs die taaie ratels kon hy afknou,

en hul die ontmoeting met hom berou.

‘n Ystervark is ‘n heel ander saak,

aan stekerige goed moet jy nie raak.

‘n Pen van een vark tref hom in die bos,

en dit het hom waarlik sy oog gekos.

Soos kinders maar is, het hulle gelag,

toe hy die hospitaal uit is die dag,

met ‘n oogklap aan soos ‘n seerower.

Sy dapperheid het ons steeds betower.

Spoegkobra het ‘n toets sleg gedop.

Hy mik vir sy oog maar tref net sy kop.

Voor die agterdeur het hy mos die slang

gewys, eenoog en al, is hy nie bang.

Maar die jare het vir hom aangestap.

‘n Vlakvark het hom seer gekap.

Nie eers dit het hom van stryk gebring

om steeds ‘n anker te wees in ons kring.

Hy kom eendag, onverwags, uit sy kamp

net om getref te word deur ‘n ramp

buffels het om die swembad vergader.

En een stamp hom toe in die water.

Dit was met seer harte toe ons gesin

die onaangename taak moes besin

om ons geliefde se pyn te verlos

wat hom uiteindelik sy lewe sou kos.

- Rita, Johan-Hendrik, Reinhard en Shanel

Sy naam was Baron

Wat ‘n opgewondenheid in die Van Zyl’s huis

kort na sy geboorte het hy na ons verhuis.

‘n Bondeltjie plesier, is hy ‘n Boerboelseun?

Beslis ja, opreg-geteelde Boerboelseun.

Ons kinders se grootword maatjie word hy,

en saam-saam met hulle het hy gedy.

Amper te gou word hy groot, maar steeds getrou

is hy daar om ons veilig te hou.

Maar sy onverskrokkenheid het ‘n draai

toe ‘n taxi hom eendag byna afmaai.

Sy beserings aan dapper lyf so erg

dat dit ‘n ysterpen in sy been verg.

Desnieteenstaande was hy die koning

en met die eva’s geslag ‘n doring.

Daar loop menige Barontjies rond,

elkeen van hulle ‘n opregte hond.

Sy gebied het hy altyd goed bewaak,

en met enige indringer slaags geraak.

Selfs die taaie ratels kon hy afknou,

en hul die ontmoeting met hom berou.

‘n Ystervark is ‘n heel ander saak,

aan stekerige goed moet jy nie raak.

‘n Pen van een vark tref hom in die bos,

en dit het hom waarlik sy oog gekos.

Soos kinders maar is, het hulle gelag,

toe hy die hospitaal uit is die dag,

met ‘n oogklap aan soos ‘n seerower.

Sy dapperheid het ons steeds betower.

Spoegkobra het ‘n toets sleg gedop.

Hy mik vir sy oog maar tref net sy kop.

Voor die agterdeur het hy mos die slang

gewys, eenoog en al, is hy nie bang.

Maar die jare het vir hom aangestap.

‘n Vlakvark het hom seer gekap.

Nie eers dit het hom van stryk gebring

om steeds ‘n anker te wees in ons kring.

Hy kom eendag, onverwags, uit sy kamp

net om getref te word deur ‘n ramp

buffels het om die swembad vergader.

En een stamp hom toe in die water.

Dit was met seer harte toe ons gesin

die onaangename taak moes besin

om ons geliefde se pyn te verlos

wat hom uiteindelik sy lewe sou kos.

- Rita, Johan-Hendrik, Reinhard en Shanel

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.