Kuswag Karnaval dankhaarheid

2015-10-14 06:00
Foto: verskaf
Kuswag skop die nuwe kwartaal af met ‘n Karnaval Dankie-sê diens.

Foto: verskaf Kuswag skop die nuwe kwartaal af met ‘n Karnaval Dankie-sê diens.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

KUSWAG Skool het Maandag die nuwe kwartaal afgeskop met ’n Karnaval Dankie-sê diens. Die negende Karnaval was ’n reuse sukses met wins wat alle verwagtinge oortref het en daarom is daar geen ander keuse as om dankie te sê vir ons Hemelse Vader vir goeie weer, geen ernstige beserings, verhoudings gebou en bande gesmee.

Dr Francois Neethling het die verhaal uit die Bybel gelees oor die 10 melaatse mans waarvan net een na Jesus teruggegaan het om dankie te sê nadat hulle almal genees is. Ons het soveel om voor dankbaar te wees buiten ’n suksesvolle Karnaval, soos goeie gesondheid, liefdevolle en belangstellende ouers, ’n skool met passievolle onderwysers en nog duisend ander seëninge elke dag.

Die leerders het na afloop van die verrigtinge die Kussiewagga gedoen met oorgawe. Linda Scholtz het hulle meegedeel dat ons volgende jaar die 10de Karnaval sal vier met ’n nuwe baadjie. Bespreek nou al die datum: Augustus 2016 Kuswag Karnaval.

Ruk uit jou spaarvarkie en berei jouself voor vir een groot fees. - Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.