Lewe in volkleur

2015-09-23 06:00
 Foto: Johann van Dalen
‘n Modefoto geneem deur Johann van Dalen met verlengde blootstelling.

Foto: Johann van Dalen ‘n Modefoto geneem deur Johann van Dalen met verlengde blootstelling.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

PASSIE en kreatiwiteit is wat fotograaf en entrepreneur, Johann van Dalen dryf en sy sukses in die bedryf is daaraan toegeskryf.

Sy portefeulje bevat ‘n verskei-denheid unieke werke, maar sy fokus is die modebedryf en kreatiewe­ werk. “ “Die laaste ses maande is ek besig met ‘n nuwe projek, elke foto wat ek neem moet ‘n boodskap hê,” sê Van Dalen.

Die nuutste hiervan is fotografie met verlengde blootstelling (long exposure photography).

Van Dalen se ander passie is gemeenskapswerk. Hy glo daarin om terug te gee. “‘n Mens moet ‘n verskil maak en jou talente gebruik om ander te bevoordeel,” sê hy.

“Ek het onlangs die Kuswag Karnaval as ‘n gemeenskapsprojek gedek en een van my gunste-linge is ‘n branderplank sessie met gestremde kinders, I-Care en ‘n projek met SAPS en Tongaat se Trauma en Slagoffer Eenheid en die junior sokker klub. Op die oomblik is ek besig met Mr Umbilo,” sê Van Dalen.

Die fotograaf is gebore in 1987, in Belville in die Kaap en bly in Amanzimtoti sedert hy 16 is. “Ek was ‘n leerling aan Kuswag. Dit is die eerste skool waar ek nie detensie gekry het nie,” sê hy laggend.

Dit is ook die jaar waar sy belangstelling in fotografie begin. “Ek het altyd my klein mik-en-druk kameratjie saam met my gedra en later met die kamera op my foon foto­’s geneem,” sê Van Dalen.

Facebook is die ideale medium om sy maatskappy ISO Media en gemeenskapswerk te bemark. Hy werk lang ure elke aand en gebruik You Tube as ‘n leermiddel vir fotografie. Sy advies vir jongmense wat die mark wil betree is om jou dienste gratis aan te bied. “Dit is die vinnigste manier om te leer,” sê hy.

Van Dalen werk ook saam met Toby Delport van TD Dreams om troues te fotografeer en hul doen ook troufilms. Meyrick Stephan werk as ontwerper vir Van Dalen.

In antwoord van wat op sy “bucket list” is, sê hy, hy wil presies doen wat hy nou doen, mode fotografie, bekende musiek kunstenaars en gemeenskapswerk. Sy boetie is die bekende DJ, Will Vandal, vandaar sy passie vir musiek kunstenaars. Hy sal hou van nuwe uitdagings en om saam met toegewyde mense te werk aan nuwe projekte.

Van Dalen is tans opsoek na iemand wat belangstel om klere te borg, vir sy nuwe gemeenskapsprojek. “Die idee is om hawelose mense te fotografeer en te profiel vir werkskepping. Ek wil hul fotos neem nadat hul ‘n gratis haarsny en nuwe klere gekry het,” verduidelik Van Dalen. Belangstellendes kan hom kontak op j.vandalen@hotmail.com

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.