Nuwe app help kinders

2015-06-17 06:00

SOLIDARITEIT Helpende Hand het onlangs ‘n nuwe app geloods om die leesvaardighede van kinders in ons land te bevorder.

Volgens navorsing onderneem deur die organisasie, sal die meeste Suid-Afrikaanse kinders nie aanvaarbare leesgeletterdheidsvlakke teen Graad 5 bereik nie. Die bevindinge bewys verder ongeveer 85% van alle kinders met leerprobleme het ook kritieke leesprobleme.

Volgens die organisasie setel die oplossing in talle studies wat bevind het dat ? gerekenariseerde of digitale omgewing baie tot die ontwikkeling van kritieke leesvaardighede kan bydra. Hierdie studies ondersteun en keur die gebruik van tegnologie vir die aanleer van ? taal en vir lees goed en beveel dit aan.

Die lees app is gratis en gebruik ook nie jou data nie. Dit sluit drie leeshulpmiddele in, dieretuin pret (stories), skryf pret en alfabet pret. Dit gebruik versterkterealiteitstegnologie om die elemente van ’n regstreekse, direkte of indirekte, beeld van ’n fisiese omgewing in die regte wêreld deur rekenaargegenereerde sensoriese insette soos klank, video, grafika of GPS-data te versterk.

Laai die app gratis af. Beweeg jou foon, tablet of iPad oor die alfabetletters en sien hoe die letters lewendig word en beleef die wêreld van interaktiewe lees en speel.

Om die app te laai besoek www.lees app.co.za - Verskaf

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.