Taboe-onderwerp laat one meisies ly

2015-09-16 06:00
Amalia Uys het die rol van Hanna vertolk tydens die bekendstelling van #HelpHanna en die meisies by Hoërskool Bastion in Roodepoort aangemoedig om oor die probleem te praat en hulp te kry.
Foto: verskaf

Amalia Uys het die rol van Hanna vertolk tydens die bekendstelling van #HelpHanna en die meisies by Hoërskool Bastion in Roodepoort aangemoedig om oor die probleem te praat en hulp te kry. Foto: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

ONS as Afrikaanssprekendes praat nie daaroor nie. Dit gebeur mos nie onder óns mense nie. Die realiteit is egter dat meisies in Afrikaanse skole tot 55 dae per jaar skool mis omdat hulle nie sanitêre produkte het nie. Ongelukkig is die meeste meisies te skaam om oor dié probleem te praat.

Onlangse navorsing deur Solidariteit Helpende Hand wys dat meer as 10% van die meisies in minder welvarende skole nie oor genoeg sanitêre produkte vir ’n maand beskik nie. ’n Verdere sewe persent het aangedui dat hulle skool mis omdat hulle nie genoegsame produkte het nie.

Die probleem word vererger deurdat die helfte van die meisies nie gemaklik daarmee is om hulle menstruasie te bespreek nie, selfs nie eens in hul portuurgroep nie. Hierdie meisies is ook nie gewillig om vir hulp te vra nie.

Na aanleiding van hierdie navorsing het Helpende Hand besluit om die #HelpHanna-projek te loods. Die organisasie poog om skole en behoeftige meisies deur dié projek op ’n maandelikse basis met die nodige sanitêre ware te ondersteun en sodoende te help verseker dat hierdie behoefte nie meisies uit die skool hou nie.

Hanna is ’n tipiese skoolmeisie wat in moeilike omstandighede leef en daarom nie sanitêre produkte kan bekostig nie. Hanna is egter nie skaam om oor haar siklus te praat nie en sy moedig meisies aan om vir hulp te vra.

Hou ons meisies in die skool. SMS die woord “helphanna” na 38969 en skenk R10 om meisies in die skool te hou. Kontak Amanzimtoti-tak se ondervoorsitter, Elize Pelser by 082 655 5902, om vandag nog aan te sluit as ondersteuner en so deel te word van die nasionale en plaaslike projekte van Solidariteit Helpende Hand. - Verskaf

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.