Graad 1s se grootste leerprobleme

2015-11-25 06:23
Honderde minder behoeftige kinders sal ‘n skooltas as skenking ontvang van Helpende Hand met die hoop om hul loopbaanwense te bewaarheid. Fotos: verskaf

Honderde minder behoeftige kinders sal ‘n skooltas as skenking ontvang van Helpende Hand met die hoop om hul loopbaanwense te bewaarheid. Fotos: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIT is weer die tyd van die jaar dat voorskoolse kinders begin dink aan hulle “Eendag as ek groot is”-drome en al die uitdagings wat dit gaan bied. Solidariteit Helpende Hand gaan behoeftige kinders weereens van ? tassie voorsien. Die tassie bevat items wat van hul grootste leerprobleme kan uitstryk sodat hulle nie agterraak nie.

Helpende Hand glo dat armoede uitgewis kan word deur in opleiding te belê, en dit begin reeds met die gevoel van hoop wat by graadeens geskep word wanneer hulle die nodige skoolgoedjies kry. Dis ongelooflik om die kinders se opgewonde gesiggies te sien wanneer hulle die nuwe skooltassies uitpak!

Elke skooltassie sal soos gewoonlik al die nodige skryfbehoeftes bevat, maar vanjaar sal daar ? paar bykomende items wees. Die inhoud van die tassie moet daartoe bydra dat hulle “Eendag as ek groot is”-droom ? werklikheid kan word. Om uit te vind wat in die skooltassie moet wees, het Helpende Hand graadeen-juffrouens gevra.

Helpende Hand het ? opname gedoen onder meer as 200 skole wat in 2016 tassies gaan ontvang, insluitende Kuswag Skool in Amanzimtoti. Dit het duidelik geword dat perseptuele en motoriese vaardighede die grootste twee leerprobleme vir graadeens is. Om die motoriese vaardighede aan te help, het Helpende Hand Unifix-blokkies en ’n legkaart ingesluit. Daarby word kinders se perseptuele vaardighede verbeter deur op die witbord, ook ingesluit in die tassie, te skryf.

Daar sal 4 762 tassies aan behoeftige graadeens geskenk word en die totale waarde van die projek is nagenoeg R1,8 miljoen. Jy kan help om seker te maak dat hierdie kinders se “Eendag as ek groot is”-droom ’n werklikheid word. SMS die woord “Tassie” na 38969 om R10 te skenk wat kan bydra om ? tassie vol skryfbehoeftes te maak. - Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.