‘Groentjies’ kuier by ‘gryses’

2017-05-24 06:02
Inwoners (voor, van links) Eddie de Beer, Elize Wheelwright, Drixie Joubert, Joy Herbst, en (agter) Jannie Barrett geniet ‘n heerlike oggend saam met Helpende Hand.

Inwoners (voor, van links) Eddie de Beer, Elize Wheelwright, Drixie Joubert, Joy Herbst, en (agter) Jannie Barrett geniet ‘n heerlike oggend saam met Helpende Hand.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SOLIDARITEIT Helpende Hand het verskeie nasionale projekte om armoede onder Afrikaners te verlig, verbreek en voorkom maar hul sien ook om na die bejaardes en gestremdes in gemeenskappe.

`Een so projek is die “Groentjies en Gryses” projek met die doel om kinders uit die gemeenskap te laat gaan kuier by ouetehuise en bejaardes. Kuswag Skool se Junior Primêre skoolkoor en musiekskool leerlinge asook die monitors het ’n draai gaan maak by Mooi Hawens aftree-oord op Vrydag, 12 Mei.

Die leerlinge het gesing en musiek gemaak, gedigte voorgelees en geskenke is uitgedeel, terwyl daar heerlik gesmul is aan al die heerlike snuisterye gemaak en geskenk deur die Solidariteit Helpende Hand-tak van Amanzimtoti en ook mammas van Kuswag Skool se bidgroep.

Die monitors het geskenkies gaan uitdeel by die bejaardes wat bedlêend is en geselsies aangeknoop en stories uitgeruil. Hulle het ook ’n mooi mosaïek kruis aan die aftree-oord oorhandig in die lig van Meimaand wat nasionale bejaarde-maand is.

Deon Prinsloo, voorsitter van die Amanzimtoti tak sê dat baie oumensies weerloos is en dat ons ons kinders moet leer om na hulle om te sien.

Elize Pelser was die projekleier van hierdie projek en het donasies en helpende hande van oral gekry om van hierdie oggend ’n reuse sukses te maak.

Sy het ’n hart van goud en skroom nie om mense te help nie.

Wil jy graag deel word van hierdie en soortgelyke projekte in Amanzimtoti gemeenskap?

Skakel Mariette van Heerden, streeksorganiseerder van Helpende Hand in Kwa- Zulu­-Natal by 084 411 7806 of epos marietteh@helpendehand.co.za
- Verskaf

 

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

French Bulldog helps kids with facial differences

Lentil Bean is a french bulldog who was born with a severe cleft nose, lip and palate.

 
 

Paws

Weird things dogs do
Makeover saves dog’s life
For the love of Corgis!
Can we communicate with our pets?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.