Kerk kry sending huis

2016-06-22 06:00
‘n Nuwe sending huis is by die NG Suidkus Gemeente opgerig om behoeftiges te help.     Foto:   versakf

‘n Nuwe sending huis is by die NG Suidkus Gemeente opgerig om behoeftiges te help. Foto: versakf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE NG Suidkus Gemeente is vir die afgelope 30 jaar al betrokke by uitreikaksies in ons gemeenskap en Swaziland. Onlangs het hul hande gevat met Reach Out Africa (Roa) wat sover as die Kalahari sendingwerk doen onder die Boesman gemeenskap.

“In die tye waarin ons leef is daar baie gemeenskappe en gesinne wat nie die hoë lewenskostes kan bekostig nie en is die nood vir huisvesting, gesondheidsorg asook kos en klere baie hoog. Dit is veral kinders en oumense wat die ergste hieronder ly. Suidkus gemeente was gelukkig om donasies van nuwe klere te ontvang om vir dié doel aan te wend,” het skakelbeampte Carine Rix gesê.

Sy het gesê Dominee Klopper en Martin Prinsloo het gevra en toe die eienaar van M Projects hoor van die projek het hy nie gehuiwer om vir hul ‘n gebou te skenk nie.

“Groot dank en waardering gaan aan M Projects en ons Skepper,” voeg sy by.

Die opgewondheid was groot hier by die kerk toe die gebou in twee dele daar aangekom het.

“Dit is in die donker afgelaai en reggeskuif. Die volgende oggend vroeg was M Projects se werkers weer hier om die nodige verstellings te doen en daar staan ons nuwe Sending huis nou op sy plek in die parkeerterrein,” het Rix gesê.
- Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.