Atleet reik na ‘tien’

2016-06-15 06:00
NATANIËL BABUSENG Foto: Verskaf

NATANIËL BABUSENG Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HY het so pas sy vierde Comrades-marathon in ’n tyd van 8 uur 45 minute voltooi en ’n silwermedalje verwerf.

Nataniël Babuseng (35) het in 2011 vir die eerste keer aan die Comrades-marathon deelgeneem en dit in ’n tyd van 8 uur 30 minute voltooi.

Tydens sy derde Comrades (2015) het hy swaargekry en moes hy met ’n bronsmedalje tevrede wees.

Nataniël woon in Lime Acres en werk by die Laerskool Lime Acres.

“Ek gaan beslis weer deelneem. Hoewel die roete nie maklik is nie, het ek gelukkig geen krampe of enige ander probleme gehad nie.

“Ek wil graag tot my tiende Comrades deelneem en die groennommer dra.”

Vir hom is dit lekker om daagliks die pad aan te durf en vir hom is dit sommer ook ’n kopskoonmaak-sessie.

Nataniël probeer om elke dag ten minste 10 tot 20 km te draf. Dit was deel van sy voorbereiding vir die Comrades-marathon.

Dit is ook vir hom belangrik om ’n gesonde dieet te volg.

“Ek oefen onophoudelik en geniet ook fietsry as deel van my oefenprogram.”

Om te kwalifiseer om aan die Comrades deel te neem, oefen hy ook saam met die Fun Runs-klub in Lime Acres.

“Langs die pad het ek gereeld ietsie geëet of gedrink om my kragte te versterk of om dit te behou. Van die eetgoed was aartappels en beskuitjies en die drinkgoed was Powerade, water of Coke.”

Nataniël vertel dat hy baie na die eindstreep uitgesien het.

“Ek was baie gespanne voor die wedloop en het geen ander ondersteuning gehad nie. Ek het gedoen wat ek vir myself wou doen en is regtig trots op wat ek bereik het.”

Volgens hom is die beamptes van die Comrades-marathon en toeskouers langs die pad van baie waarde.

“Hulle maak dit regtig vir elke deelnemer makliker. Die aanmoediging deur ander hardlopers kan ook nie beskryf word nie.”

Hy sê geen persoon wat nog nie die Comrades gehardloop het nie, sal verstaan as jy sê: “Een keer gehardloop en niks sal jou verhoed om dit weer te doen nie.”

Hulle maak dit regtig vir elke deelnemer makliker. Die aanmoediging deur ander hardlopers kan ook nie beskryf word nie

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.