Cosatu maak sy stem dik

2017-10-04 06:01
Sharon Steyn van die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel en ­Nywerheid (Nokki) teken ’n beswaarskrif terwyl Anele Gxoyiya, Cosatu se Noord-Kaapse sekretaris, toekyk. Foto’s: Charné Kemp

Sharon Steyn van die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel en ­Nywerheid (Nokki) teken ’n beswaarskrif terwyl Anele Gxoyiya, Cosatu se Noord-Kaapse sekretaris, toekyk. Foto’s: Charné Kemp

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Duisende lede van die vakverbond Cosatu en die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het Woensdag (27/09) aan stakings oor die Noord-Kaap heen deelgeneem.

Dit was deel van ’n landwye staking teen staatskaping, korrupsie en werkverliese in Suid-Afrika.

Charné Kemp berig dat Cosatu sy stem dik gemaak het omdat Sylvia Lucas, Noord-Kaapse premier, nog nie sy twee vorige beswaarskrifte beantwoord het nie.

Lucas het beloof dat sy dié keer sou antwoord en probeer om die griewe op te los.

Anele Gxoyiya, Cosatu se ­Noord-Kaapse sekretaris, was ook woedend omdat amptenare van die departement van mynwese “weer nie opgedaag het om ons beswaarskrif te ontvang nie”.

Cosatu het in sy beswaarskrif versoek dat alle groot Noord-Kaapse tenders aan maatskappye uit die Vrystaat, ­KwaZulu-Natal en Noordwes, waar die sogenaamde premiersliga gedy, ondersoek word.

Onafhanklike forensiese ondersoeke moet in die departemente van openbare werke, samewerkende regering, gesondheid en sport, kuns en kultuur gedoen word, word daar geëis. Die “probleme” in laasgenoemde departemente moet dringend opgelos word.

Daar is ook gevra dat die polisie die aanstelling van ’n senior bestuurder wat met korrupsie verbind is, ondersoek, asook dat diegene wat staatsbates misbruik en tenders aan vriende toestaan, aangekla word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.