Kuns praat NK se taal

2017-08-30 06:00
Willem Pretorius se uitstalling Hinterland is tydens die Gariep Kunstefees te sien.

Willem Pretorius se uitstalling Hinterland is tydens die Gariep Kunstefees te sien.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Gariep Kunstefees gaan nie nét oor wat op die verhoog en op die feesterrein gebeur nie. Die kunsuitstalling in die William Humphreys-kunsgalery (WHAG) vorm elke jaar ook deel van die fees.

  • Vanjaar is Willem Pretorius se uitstalling Hinterland in die WHAG te sien.

Dit is ’n versameling olieverfskilderye van alledaagse tonele van klein dorpies in verval, en vertel die stories van die platteland en sy mense.

Die uitstalling is in baie opsigte outobiografies en spreek in die Suid-Afrikaanse volkstaal.

Die kunstenaar daag die kyker uit om die skilderye van naderby te beskou en na dit te kyk – nie bloot as ’n verbyganger nie, maar eerder met die oë van ’n inwoner om sodoende ’n dieper verbintenis tussen die aanskouer en die landskap te skep.

Die amptelike opening van die uitstalling was Dinsdagaand (29/08).

  • Die linoleumsnee (“lino cuts”) van die plaaslike kunstenaar Alfred Sekunkwe is ook by die WHAG te sien en bevat tonele van alledaagse lewe in die Noord-Kaap.

Saterdag (02/09) van 09:00 tot 13:00.

Daar is ’n werksessie oor linoleumsnee op 2 September vanaf 09:00 tot 13:00 en.

Dit kos R90 per persoon en sluit die koste in van die materiaal wat gebruik word.

  • Feesgangers kan ’n versnapering by The Palette, ’n tuinrestaurant aan die agterkant van die WHAG wat onder meer koek en tee bedien, geniet.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.