Leerlinge verdrink

2016-01-20 06:00
’n KRUIS ter herinnering aan die 14-jarige Warrick Dickson wat op 22 Desember 2015 vermoedelik saam met ’n neef van hom, Josh Allpass (15), by Heroldsbaai in die Wes-Kaap verdrink het nadat ’n fratsgolf hulle van ’n rots afgeslaan het. Dié kruis is glo deur Warrick se pa, Alex, by die plek opgerig waar hulle vermis geraak het .  Foto: Facebook

’n KRUIS ter herinnering aan die 14-jarige Warrick Dickson wat op 22 Desember 2015 vermoedelik saam met ’n neef van hom, Josh Allpass (15), by Heroldsbaai in die Wes-Kaap verdrink het nadat ’n fratsgolf hulle van ’n rots afgeslaan het. Dié kruis is glo deur Warrick se pa, Alex, by die plek opgerig waar hulle vermis geraak het . Foto: Facebook

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE nuwe skooljaar het op ’n hartseer noot by twee skole in die Noord-Kaap begin. ’n Kers is Woensdag ((14/01) by die Hoërskool Diamantveld vir twee leerlinge wat die afgelope Kersvakansie verdrink het, aangesteek.

Warrick Dickson (14), wat vanjaar in gr. 9 aan dié skool sou wees, het op 22 Desember vermoedelik saam met ’n neef van hom, Josh Allpass (15), by Heroldsbaai in die Wes-Kaap verdrink ná ’n fratsgolf hulle van ’n rots afgeslaan het.

Die amptelike soektog na hulle is afgelas, hoewel plaaslike vrywilligers steeds na hulle soek.

Riaan Bosman (15), ’n gr. 9-leerling aan die Elizabeth Conradie-skool (Elcon), was voorheen ook ’n leerling aan die Hoërskool Diamantveld. Hy het op 7 Januarie vanjaar by die Langleg-vakansieoord aan die Vaalrivier verdrink. Riaan was steeds ’n lid van Diamantveld se rugbyspan.Volgens sy ma, Annastacia Bosman, het hy saam met sy maats gaan swem. Hy kon volgens haar baie goed swem. Hy is Saterdag in Delportshoop begrawe.(Lees meer hieroor op bl. 2).

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Land reform model fizzles

25 minutes ago

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.