Liggaamsbouers blink nasionaal uit

2016-10-19 06:00
EBENHEIZER NERO (derde plek, o.21, minder as 65 kg), Nicholas Makinam (tweede plek, o.21, meer as 65 kg), Bobby Sereo (eerste plek in gestremde afdeling) en Kenneth Markham (nasionale liggaamsbou-afrigter). Foto: Verskaf

EBENHEIZER NERO (derde plek, o.21, minder as 65 kg), Nicholas Makinam (tweede plek, o.21, meer as 65 kg), Bobby Sereo (eerste plek in gestremde afdeling) en Kenneth Markham (nasionale liggaamsbou-afrigter). Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

LEDE van die Noord-Kaapse Natuurlike Liggaamsboufederasie het geskitter by die Suid-Afrikaanse Liggaamsboukampioenskap wat op 1 Oktober in Grahamstad gehou is.

’n Gestremde liggaamsbouer van die Noord-Kaap, Bobby Sereo, het as die Suid-Afrikaanse kampioen in die spesiale kategorie vir gestremde liggaamsbouers uitgetree.

Nicholas Makinana, ’n liggaamsbouer van Lime Acres wat deur die liggaamsbou-afrigter Kenneth “Titch” Markham afgerig word, het ’n tweede plek verwerf in die afdeling vir o.21-mans wat meer as 65 kg weeg.

Markham meen dat Makinana die potensiaal het om eendag ’n Suid-Afrikaanse kampioen te word en is daartoe verbind om Makinana te help om binne die volgende 12 maande hierdie doelwit te bereik.

Ebenhiezer Nero, ’n nuweling wat skaars 12 maande gelede by die Kimberley Gymnasium aangesluit het, het ’n derde plek behaal in die kategorie vir o.21-mans wat minder as 65 kg weeg.

Markham is ook gekies as die afrigter vir die Suid-Afrikaanse Natuurlike Liggaamsbou-span wat op 25 November aan die Union Internationale de Bodybuilding Naturel (UIBBN) se wêreldkampioenskap in België sal deelneem.

Die kompetisie vind op 25 November plaas.

Markham is die afrigter van Mathew Parker, die Suid-Afrikaanse o.19-liggaamsboukampioen wat die Diamantstad vir die Moederstad verruil het.

Die oud-Kimberliet sal ook die toer na België meemaak.

Volgens Markham is liggaamsbou die beste manier om die jeug te wys tot watter ongelooflike dinge die menslike liggaam in staat is en wys ook wat bereik kan word wanneer die liggaam en verstand saamgespan word en ’n gesonde lewensstyl gevolg word.

Markham is besig om gimnasiums in townships te vestig en om landelike gemeenskappe aan die sport voor te stel ten einde hul lewens te verbeter.

Bel Markham by 082-510-9683 indien jy belangstel om by die sport betrokke te raak.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.