LUR en bure toon medelye aan familie

2016-01-27 06:00
DIE LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling, Martha Bartlett, het die ouers en ouma van die vyf kleuters wat Dinsdag in ’n vrieskas versmoor het, besoek.  Foto: Anena Burger

DIE LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling, Martha Bartlett, het die ouers en ouma van die vyf kleuters wat Dinsdag in ’n vrieskas versmoor het, besoek. Foto: Anena Burger

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

TALLE mense het Donderdagmiddag (21/01) by die huis van Maria Nkhonto bymekaar gekom om hul medelye aan die familie van die vyf kleuters wat hier in ’n vrieskas versmoor het te betoon.

In die gietende reën het hulle in groepies voor die huis vergader. Ook personeellede van die hospitaal in Kakamas, waar klein Anastasia Majiedt (3) ’n gereelde besoeker en vrolike bekende was, was daar.

Onder die besoekers was Martha Bartlett, Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling, wat haar medelye aan die ouers en geliefdes van die kleuters oorgedra het.

Sy het ook Woensdag voor haar besoek in ’n verklaring haar medelye betoon. “Ek is geweldig hartseer oor die voorval. Ek wil ouers vra om altyd voorbereid en oplettend te wees oor waar hul kinders is om hul veiligheid te verseker.” In medelye het sy aan die ouers gesê hulle word nie verkwalik nie, maar haar boodskap was duidelik: “Let op na die veiligheid van ons kinders.”

Medelye is ook deur die ANC in die Noord-Kaap en die premier oorgedra. Die DA het sy medelye met die ouers betoon.

Hulle versoek dat ’n deeglike ondersoek gedoen word en indien nalatigheid bewys kan word, die verantwoordelikes aan die pen moet ry.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.