Man nie aanspreeklik, bevind hof

2017-02-15 06:03

’n Man van Kimberley wat sy vrou byna twee jaar gelede met ’n assegaai dood- gesteek het, is Vrydag (10/02) in die Noord-Kaapse hooggeregshof van moord vrygespreek.

Regter Johann Olivier het bevind dat Shadrack Boikanyo aan ’n geestestoestand gely het wat hom “van die daad verwyder” en van sy strafregtelike verantwoordbaarheid ontneem het.

Boikanyo het Lerato Olifant in Maart 2015 drie keer met ’n assegaai by vriende se huis in Galeshewe gesteek.

Hy was in ’n staat van depressie en verwardheid. Olifant het Boikanyo in die weke voor haar dood verneuk en haar ontrouheid het hom emosioneel verne-der en sy selfvertroue geskaad. Hy was bang vir die donker, maar het nooit berading ontvang nie.

Adv. Ferdie van Heerden het namens Boikanyo opgetree. Adv. Kenny Kgatwe het aangekla.

Dit, tesame met sy traumatiese agtergrond, het hom enige strafregtelike verantwoordbaarheid ontneem. Hy kon nie meer tussen reg en verkeerd onderskei nie.

Op pad na sy vriende het hy die bloed op sy klere geruik en gesien, maar nie besef wat dit beteken nie. By sy vriende het hy gevra dat hulle vir Olifant bel.

Op die dag voor die voorval was sy dronk. Hy het haar by haar ouers se huis gelaat.

Boikanyo wou haar na haar ma neem om haar ontrouheid te bewys. Toe hy die motorsleutels laat val, het hy ’n swart figuur verby hom sien snel.

Volgens die psigiater wat namens hom getuig het, was dit eintlik die aanslag van sy nie-patologiese toestand van verwydering en outomatiese optrede.

Toe die polisie hom ondervra, het hy na die motor geloop om die assegaai uit te haal omdat hy oortuig was dat dit steeds daar sou wees.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.