Maniere om finaal dood te druk

2016-05-25 06:00
 HOEWEL  sigarette uiters verslawend is, is dit deesdae makliker as ooit om op te hou rook danksy ’n magdom inligting, terapeutiese metodes, medikasie en raad wat beskikbaar is om rokers in die proses by te staan.

HOEWEL sigarette uiters verslawend is, is dit deesdae makliker as ooit om op te hou rook danksy ’n magdom inligting, terapeutiese metodes, medikasie en raad wat beskikbaar is om rokers in die proses by te staan.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SIGARETTE bevat nikotien, ’n uiters verslawende middel wat natuurlik in tabak voorkom.

Die meeste rokers besef dat dit nadelig is om te rook, maar vind dit nogtans moeilik om op te hou omdat dit verslawend is.

Sodra ’n roker probeer om op te hou rook mag hy of sy ontrekkingsimptome ervaar wat hoofpyne, naarheid, hardlywigheid, diarree, moegheid, slapeloosheid, angstigheid, gebrek aan konsentrasie, geïrriteerdheid of depressie kan insluit.

  • Die goeie nuus is dat dit makliker as ooit is om op te hou rook vanweë die magdom inligting, terapeutiese metodes, medikasie en raad: Die “cold turkey”-metode
  • Die idee hieragter is eenvoudig om op te hou rook. Vernietig al die sigarette in jou besit en moet nie weer rook of nuwes koop nie. Hierdie metode is dikwels makliker gesê as gedaan maar tog is daar heelwat mense wat op hierdie manier opgehou rook het. Die stelselmatige ophou-rook-plan
  • Die idee van hierdie metode is om stelselmatig op te hou rook. Die roker verminder oor ’n vasgestelde tydperk sy of haar rokery in die aanloop tot ’n vooraf vasgestelde “ophou-datum”. Laat jou vriende en familie vooraf weet dat jy besig is om op te hou rook en skryf neer wanneer jy ’n sigaret rook en die rede daarvoor. Verlaag jou sigaretinname stelselmatig tot die datum wanneer jy besluit om op te hou rook. Gedragsterapie
  • Baie mense word deur beraders gehelp. Die roker en die berader sit saam om ’n tafel en pluis uit wat die oorsake van die roker se gedrag is en hoe om situasies te hanteer sodat hy of sy nie weer rook nie. Nikotienvervangingsterapie
  • Nikotien-kougom, -plakkers, -mondsproei en -suiglekkers kan gebruik word om nikotien in te neem sonder om te rook. Dié metode takel nie die roker se afhanklikheid van nikotien nie, maar kan tog help om op te hou om sigarette te rook. Medikasie

Daar is verskeie middels wat rokers kan help om op te hou rook soos Buproprion (Zyban) en Varenicline (Chantix). ’n Doktersvoorskrif is hiervoor nodig.
Z Bronne:www.heart.org, www.helpguide.org, www.webmd.com

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.