Wen vir terug-skool-toe-tyd

2015-12-16 06:00

OM terug te gaan skool toe kan in ’n duur gedoente ontaard.

Dit is waarom PEP Stores volgende jaar vroeg drie geskenkbewyse ter waarde van R150 elk aan gelukkige Express Northern Cape-lesers gee.

Om vir die prys in aanmerking te kom moet jy eerstens Express Northern Cape se Facebook-blad like.

Hou dan ook die blad dop en wees op die uitkyk vir enige inskrywings op Express Northern Cape se Facebook-blad oor dié kompetisie en like dit.

Die wenners van die kompetisie sal volgende jaar vroeg bekend gemaak word.

PEP is een van die grootste handelaars in Suid-Afrika wanneer dit by skoolklere kom en ondersoek gedurig nuwe maniere om toenemende finansiële druk van klante se skouers af te haal.

Volgens PEP se besturende direkteur, Leon Lourens, is dit PEP se verantwoordelikheid om klante tegemoet te kom met die beste moontlike pryse vir skooluniforms.

By PEP kry jy skoolskoene vir meisies (groottes 8-1) en skoolskoene vir seuns (groottes 8-1).

PEP is deur middel van sy PEP-Akademie ook verbind tot sosiale verantwoordelikheid-inisiatiewe waarmee die maatskappy terugploeg in die gemeenskap. Daar is 17 van dié akademies wat geletterdheid- en wiskundige geletterdheid-klasse vir gr. 4- tot gr. 5-leerlinge aanbied.

Sedert dit gestig is het die PEP-Akademie meer as 15 000 leerlinge, honderde onderwysers en skoolbestuurders gehelp en bykans R60 miljoen in dié projekte belê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.