Agt beseer toe taxi teen muur bots

2015-06-11 06:00
Agt mense is Maandag in ’n ongeluk beseer toe ’n taxi teen die muur van Beesland Slaghuis in Jeffreysbaai vasgery het. Die bejaarde eienaar van die fiets, is ernstig tydens die voorval beseer

Agt mense is Maandag in ’n ongeluk beseer toe ’n taxi teen die muur van Beesland Slaghuis in Jeffreysbaai vasgery het. Die bejaarde eienaar van die fiets, is ernstig tydens die voorval beseer

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AGT mense, waarvan een ernstig, is Maandag in ’n ongeluk beseer toe ’n taxi teen die muur van Beesland Slaghuis in Jeffreysbaai gebots het.

Omstanders het verdwaas op die hoek van Jeffrey- en Goede Hoop-straat saamgedrom waar dié bejaarde taxi-bestuurder omstreeks 13:00 glo eers oor die stopstraat gejaag, en beheer oor die taxi verloor het toe hy vir ’n aankomende motor uitgeswaai het.

’n Senior inwoner wat besig was om sy fiets teen die muur staan te maak, is ernstig in die voorval beseer. Volgens polisiewoordvoerder a.o. Gerda Swart, is agt mense in die ongeluk beseer en het behandeling ontvang.

“Die presiese oorsaak van die ongeluk word tans ondersoek,” sê sy.

Volgens ’n ooggetuie van ’n nabygeleë besigheid, het die taxi sonder enige aanduiding van spoedvermindering oor die stopstraat gejaag.

“Die volgende oomblik het ek ’n harde slag gehoor en ’n man deur die lug sien trek. Hy het reg voor Beesland se deur te lande gekom,” sê sy. “Die man het verskeie snymerke aan sy bene opgedoen en sy kop en rug vasgehou. Hy het aanhoudend gesê: Moenie aan my raak nie. Ek het die mense van hom probeer weghou.

“Toe hy oor die ergste pyn is, wou hy net die taxi-bestuurder bydam.”

Paul du Plessis, ’n werknemer by Beesland, vertel hy het in sy kantoor gesit, toe die gebou skielik begin vibreer en die ge-luid van brekende glas en gille deur die stilte gesny het.

“Ek het uitgehardloop om te sien wat is fout. Toe ek die man tussen die stukke glas voor ons deur sien lê, het ek dadelik vir een van die personeellede gevra om die ambulans te bel. ’n Tweede personeellid het gehardloop om die polisie te ontbied,” sê hy.

Nog ’n man het soos ’n wafferse rugby-speler by Beesland ingeduik toe die taxi op hom afgepeil kom, terwyl Lulu Zenani van Beesland ’n bejaarde vrou, wat by een van die bankies voor die winkel gesit het, net betyds voor die taxi weggetrek het

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.