‘J-baai se badwater lyk soos Coke’

2015-10-01 06:00
’n Inwoner van Jeffreysbaai het dié foto die afgelope week op Facebook gelaai oor hoe die kraanwater lyk, nóg voor iemand gebad het. Kouga se munisipale bestuurder het egter gesê daar is geen waterprobleme by hom aangemeld nie. Tog sal dringende onde

’n Inwoner van Jeffreysbaai het dié foto die afgelope week op Facebook gelaai oor hoe die kraanwater lyk, nóg voor iemand gebad het. Kouga se munisipale bestuurder het egter gesê daar is geen waterprobleme by hom aangemeld nie. Tog sal dringende onde

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Foto op Facebook van ’n bad vol bykans swart water, wat glo uit ’n Jeffreysbaaise huiskraan getap is, het kuberkletsers aan die praat.

Wavecrest-inwoners sê die kleur van hul stortwater laat hulle aan Coke dink.

Sidney Fadi, Kouga se munisipale bestuurder, was geskok om van die “Coke-kleurige” water te hoor. “Geen waterprobleem is by my aangemeld nie. Ek kan amper nie glo dat daar iewers ’n probleem met die watergehalte is nie.”

Hy het toegegee dat watertoevoer én -gehalte ’n groot kopseer tot voor Februarie vanjaar was. “Nuwe toerusting en infrastruktuur het daarna vir uitstekende watergehalte gesorg. Ek moedig inwoners aan om waterprobleme so gou as moontlik aan te meld sodat ons die probleme kan oplos.”

Die munisipaliteit wil verhoed dat vakansiegangers soos verlede jaar “wegvlug” van die vrot water. Daar is reeds begin met die opknapping van die infrastruktuur “sodat besoekers lekker vakansie in Jeffreysbaai kan hou”, sê Fadi. – Cara-Lee Scheun

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.