JF Paints bring nuwe kleur in verfindustrie

2015-08-13 06:00

OPSOEK na kundiges wat jou perseel sal besoek om oplossings vir jou verfprobleme te kry? JF Paints, ’n Dulux-spesialisverfwinkel, in Humansdorp is net die regte plek vir jou.

JF Paints, wat vandeesmaand hul deure geopen het, gee spesialisadvies en kwotasies op die perseel vir die gemak van die klante - en dit alles gratis.

Wanneer dit by verf en bypassende produkte kom, bied JF Paints alles van die vloer tot die tak en tussen-in. Hulle spesialiseer in Dulux huishoudelike en industriële verf wat spesiaal geformuleer is om by verskillende behoeftes te pas.

Hulle spog met verfspesialiste wat die beste raad verskaf oor gepaste aanwending, asook outomatiese menggeriewe. Verder is hulle op hoogte van die nuutste kleure, produkte en tegnologie.

JF Paints het ’n waterdigtingsafdeling waar spesialisprodukte en - oplossings van maatskappye soos Duram, Coprox en Flash Harry verskaf word. In hul verseël-en-vul-afdelings kan jy Soudal se Fix All MS Polymer-tegnologie aantref.

Kom gesels met JF Paints se verfsentrum-personeel vir gehalte Dulux-verf wat jou sak sal pas. Met hul produkte se uitstekende dekvermoë koop jy minder verf teen ’n beter prys. Indien sekere spesifikasies nagekom word, sal JF Paints hul verf vir ’n sekere aantal jare waarborg.

Hulle hou ’n kleurkaart van elke klant se aankope, hetsy ’n huiseienaar of kontrakteur. So kan jy 10 of 20 jaar later presies weet watter kleur jy gekoop het, indien jy weer die spesifieke kleur sou wou koop.

. JF Paints het 19 jaar gelede die verfindustrie betree, en spog met Dulux-spesialis-verfwinkels in Humansdorp, Port Elizabeth, Somerset-Wes, Strand, Bloubergstrand en Upington. Hulle is die verspreiders van Dulux in Namibië

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.