Kriminele klagte teen munisipale bestuurder

2015-08-27 06:00
Sidney Fadi, Kouga se munisipale bestuurder, is dalk binnekort in ’n hofstryd met die DA gewikkel. Dié party het vandeesweek kriminele klagte teen Fadi gelê oor hy glo nie op die wanfunksionering van ’n riool-en wateraanleg in Humansdorp aandag gegee

Sidney Fadi, Kouga se munisipale bestuurder, is dalk binnekort in ’n hofstryd met die DA gewikkel. Dié party het vandeesweek kriminele klagte teen Fadi gelê oor hy glo nie op die wanfunksionering van ’n riool-en wateraanleg in Humansdorp aandag gegee

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Demokratiese Alliansie (DA) het vandeesweek ’n kriminele klag by die SA Polisie teen Kouga se munisipale bestuurder, Sidney Fadi, aanhangig gemaak.

Volgens Elza van Lingen, DA-LPW, het die party Maandag ’n klag by die polisie ingedien oor Fadi glo nie op klagte oor die wanfunksionering van ’n afvalwater-aanleg by Humansdorp gereageer het nie.

Die DA sê hulle het sedert Desember telkens klagtes by die munisipaliteit ingedien oor die haglike toestande hier asook die stank in die omgewing en die gesondsheidsrisiko wat dit vir diegene wat hier naby woon, inhou.

Die aanleg is op die R330 geleë en grens aan die informele nedersettings Polla Park, KwaNozamo en Verge-noegd. Rou riool en afvalwater het ook nou glo dié areas se paaie besoedel.

Van Lingen het beklemtoon dat hulle nie sal toelaat dat Fadi en sy span swak dienste aan dié gemeenskap lewer nie.

“Die afvalwater-aanleg is ook nie omhein nie en veroorsaak erge besoedeling in ’n nabye gronddam,” het van Lingen gesê.

“In April is dié kwessie ook onder die aandag gebring van die departement van waterwese. Amptenare van die departement het die aanleg in Mei besoek, watermonsters geneem en ’n volledige verslag hieroor uitgereik. Ons verneem dat die departement van waterwese sedertdien ’n sertifikaat van nie-voldoening aan die Kouga-munisipaliteit uitgereik het.”

Vervolg op bl.3

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.