Oopwaterswem het vanjaar nuwe tuiste

2015-10-22 06:00
Die Setlaarsdam naby Grahamstad. Swemmers wat aan die OP-oopwaterswem-kampioenskapsreeks wil deelneem, sal nie, soos die afgelope jare, in Marina Martinique by Jeffreysbaai deelneem nie, maar wel in die Setlaarsdam. Die datums sal vandag bekend gemaa

Die Setlaarsdam naby Grahamstad. Swemmers wat aan die OP-oopwaterswem-kampioenskapsreeks wil deelneem, sal nie, soos die afgelope jare, in Marina Martinique by Jeffreysbaai deelneem nie, maar wel in die Setlaarsdam. Die datums sal vandag bekend gemaa

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE OP-oopwaterswem-kampioenskappe sal vanjaar ’n nuwe tuiste in die Setlaarsdam naby Grahamstad hê.

Só sê Tony Stottelaar, president van Nelson Mandela Bay Aquatics (NMBA).

Dié kampioenskapsreeks is die vorige jare met die samewerking van Swimmingplus, ’n plaaslike organiseringsmaatskappy, in die bekende Marina Martinique naby Jeffreysbaai aangebied.

Stottelaar het gesê die NMBA en Swimmingplus het nie vanjaar ’n ooreenkoms bereik nie, en dat hul paaie nou geskei het.

“Hoewel die uitsig vir toeskouers by die dam ietwat beperk is, is die geleenthede vir deelnemers beslis nie beperk nie,” sê Stottelaar.

Geregistreerde deelnemers kan kies tussen ’n afstand van 1 km, 3 km, 5 km of 10 km om die kwalifiserende Suid-Afrikaanse tye vir oopwaterswem te behaal.

Die datums vir vanjaar se reeks – wat voor die einde van die jaar sal plaasvind – sal vandag deur ­Michael Zoetmulder van Zsports, die organiseerder, aangekondig word.

Stottelaar sê hulle wil die kampioenskapsreeks graag in Port Elizabeth aanbied, maar hy wou nie uitwei nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.