Stoep Stories in die Baai

2015-09-17 06:00
Dozi neem eersdaags besoekers op ’n toer na toeka se tyd.
                          Foto:
VERSKAF

Dozi neem eersdaags besoekers op ’n toer na toeka se tyd. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

IN samewerking met die Mattheus Broers, bied Magnetic Storm Produksies Stoep Stories in Die Baai aan op 24 en 25 September om 19:30 by die NMMU Vodacom Binnenshuise Sport-sentrum.

Dozi en Wicus van der Merwe sal op die stoep sit en gaste op ’n na toeka se tyd neem met ’n fees van musiek, komedie en stories in ’n tradisionele Afrikaanse familie-atmosfeer.

Geniet ’n aand saam met die talentvolle en welbekende kunstenaars in lewende lywe, terwyl hulle ’n unieke vertoning aanbied.

Tradisionele braaidisse sal te koop wees, sowel as alkoholies en nie-alkoholiese dran-kies.

Kaartjies vanaf R140 per persoon is by Quicket beskikbaar.

Algemene kaartjies (onbespreekte sitplekke) kos R140 elk terwyl goue sirkel kaartjies (bespreekte sitplekke) teen R190 elk beskikbaar is.

Twee BBP tafels vir 10 gaste elkl is teen R3 500 per tafel beskikbaar. Die BBP-pakket sluit in tafels voor in die middel waarby Dozi of Wicus tydens die pouse sal kom kuier, spesifieke liedjies tydens die vertoning versoek kan word, ’n ete, drie bottels wyn en water, vyf BBP parkeerplekke en ’n ge-raamde gedenkfoto.

Vir meer besonderhede, besoek www.magnetic.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.