Sybokhaar kry nuwe tuiste

2015-04-30 17:24
and#039;n Kunstenaarsvoorstelling van die nuwe hoofkantoor van die sybokhaarbedryf wat in Walmer opgerig sal word.
                              Foto:
VERSKAF

and#039;n Kunstenaarsvoorstelling van die nuwe hoofkantoor van die sybokhaarbedryf wat in Walmer opgerig sal word. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE eerste sooi vir die nuwe hoofkantoor van die SA sybokhaarbedryf is vroeër vandeesmaand in Port Elizabeth ge-spit. Die huidige kantore van die sybokhaarbedryf is geba-seer in Sydenham, en was sedert 1973 die tuiste van dié nisvesel.

Die Sybokhaartrust het met langtermyn visie die nuwe perseel gekoop wat gerieflik sentraal is vir nasionale en internasionale besoe-kers vanweë sy ligging naby die lughawe.

Die nuwe Sybokhaarhoofkantoor gaan in ware Karoo-geïnspireerde styl pronk op die hoek van Fordyceweg en Sesdelaan, Walmer.

“Hierdie pragtige nuwe gebou word deur BSP Konstruksiemaatskappy gebou en die unieke ontwerp is deur Jason Erlank Argitekte.

“Die gebou sal deur ’n verskeidenheid sy- bokhaarbedryfsorganisasies gebruik word en sal die nuwe tuiste vir Sybokhaar Suid-Afrika, die Sybokhaartrust en die Sybokhaarbemag- tigingstrust word,” aldus David Herold, voorsitter van die Sybokhaartrust.

“Suid-Afrika is die wêreldleier in sybok-haarproduksie en produseer tans 53% van die wêreld se sybokhaar.”

Met Lesotho se produksie ingereken, word 70% van die wêreld se topgehalte-sybokhaar in Afrika geproduseer.

“Port Elizabeth is ook die tuiste van die wêreld se grootste sybokhaarkopershuis. Daarby is die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit die tuiste van twee sybokhaarspinhuise én die meerderheid van die wêreld se sybokhaar word in twee fabrieke in die Oos-Kaap verwerk.

“Port Elizabeth word daarom met groot waardigheid gekenmerk as die sybokhaarhoofstad van die wêreld,” het hy bygevoeg.

“Die nuwe gebou sal ’n kleinhandelafdeling insluit waar ’n reeks sybokhaarprodukte van reg oor die wêreld beskikbaar sal wees.”

Daar sal ook ’n mini-konferensiesentrum, ’n sybokhaarbiblioteek en kunsvaardigheidsarea wees

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.