Vrou van ‘stampmotor’ is soek

2015-08-20 06:00

’n Vrou in ’n wit motor jaag glo Jeffreysbaai se motors ’n duik op die lyf.

Talle mense sal dié vrou en haar stampmotor wil ontmoet. Sy ‘dryf’, eerder as bestuur, glo haar wit wa skaaf-skaaf in parkeerareas.

Die vrou het volgens beeldmateriaal op Sondag omstreeks 10:30 by die Jeffreysbaai SuperSpar parkeerarea nóg ’n onskuldige stilstaande motor ‘gesoen-groet’ en daarna die hasepad gekies. Sy het géén kontakbesonderhede gelos nie, ten stye daarvan dat die karwag en inwoners die petalje aanskou het.

Na die eienaar van die varsgeskraapte motor, James Paddock, videomateriaal van die ongeluk bekom het, het hy op verskeie sosiale netwerke die vrou versoek om hom te kontak, of hy gaan ’n saak by die polisie aanmeld. Tot nou het hy nog niks van haar gehoor nie.

Volgens Paddock is dit nie die eerste keer dat sy ’n stilstaaande motor stamp en wegry nie. “Dieselfde wit motor het al voertuie by Checkers en Fountains Mall in Jeffreysbaai ge-stamp,” sé Paddock. “Sy moet verantwoorde-likheid vir haar dade begin neem. As sy aanhou daarmee wegkom, gaan sy dit aanhou doen.”

Volgens Paddock gaan dit nie bloot oor sy motor nie. “Ek dink verder as net my voertuig - dit is aardse goed - maar wat as daar iemand in die motor was? Die persoon kon seergekry het. Dit is nie reg nie.”

Paddock bedank Jeffreysbaai SuperSpar wat die beeldmateriaal aan hom verskaf het.

Volgens polisiewoordervoerder a.o. Gerda Swart, is die voorval by die Jeffreysbaai-po-lisiekantoor aangemeld

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.