Ann Dry tree af na 43 jaar in die onderwys

2017-06-29 06:01
Ann Dry, ’n Graad 2-onderwyser by die Hankey Primêre Skool, tree af na meer as 43 jaar in die onderwys. MONIQUE BASSON

Ann Dry, ’n Graad 2-onderwyser by die Hankey Primêre Skool, tree af na meer as 43 jaar in die onderwys. MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

“EK gaan my skoolfamilie mis, veral die omgee vir mekaar,” sê Ann Dry (65) wat einde vandeesweek die leisels by die Hankey Primêre Skool neerlê.

Dry, wat in Port Elizabeth grootgeword het, was die afgelope 32 jaar ’n Graad 2-onderwyseres by dié skool waar menige leerders deur haar vaardige hande gegaan het.

Sy was ook aktief by die skool se sport en kultuur betrokke.

Wanneer sy nie by die skool was nie, het sy aandklasse vir ouer inwoners aangebied.

Dry het haar onderwysloopbaan in 1974 by die George Jakes Skool in Alicedale afgeskop, waarna sy in 1979 by die Kleinfontein Primêre Skool in Hankey aangesluit het as die Graad 1-onderwyseres en later die waarnemende skoolhoof.

“Die beste oomblikke van my onderwysloopbaan is om die sien hoe leerders vorder en wanneer oud-leerders my jare later raakloop en bedank vir die verskil wat ek in hul lewe gemaak het. Ek vra hul altyd: was dit ten goede of nie ten goede, en hul antwoord is altyd, ‘ten goede Juffrou’,” sê Dry.

Benewens haar skoolfamilie, gaan sy die geraas van die leerders mis, sê Dry wat ’n pas-sie vir kinders en ouer mense het. Sy lag: “’n Kind kan nie die hele dag in stilte werk nie.”

Wat maak ’n goeie onderwyser? “Geduld en die vermoë om opreg na leerders te luister.”

Dry hoop om nou haar tweede liefde, haar omgee vir bejaardes, uit te leef. “Ek sal graag as ’n vrywilliger by die plaaslike hospitaal wil uithelp.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

Weird things dogs do

Caught your dog doing something... well a little bit odd? Don’t worry, there’s a simple explanation for his behaviour.

 
 

Paws

Makeover saves dog’s life
For the love of Corgis!
Can we communicate with our pets?
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.