Appelskiet-kompetisie laat die koeëls klap

2016-09-15 06:00
Skuts van regoor die Oos- en Wes-Kaap het verlede naweek hul slag op die skietbaan gewys.                Foto: VERSKAF

Skuts van regoor die Oos- en Wes-Kaap het verlede naweek hul slag op die skietbaan gewys. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE ongure en nat weer kon nie dié skietentoesiaste laat tuisbly nie.

Skuts van regoor die Oos- en Wes-Kaap het verlede naweek op die plaas Tulpieskraal in Joubertina toegesak om mededingers met hul skietvernuf op die neus te laat kyk.

Die 16de jaarlikse Langkloof Appelskiet-kompetisie, aangebied deur die Langkloof Skietklub, het vanjaar deelnemers van die Langkloof, George, Mosselbaai, Calitzdorp, Port Elizabeth, Jeffreysbaai en Patensie gelok wat hul slag op die skietbaan kom wys het.

Volgens Wicus Linde, sekretaris van die skietklub, is dié kompetisie een van die grootste geleenthede wat hulle as klub aanbied.

“Vanjaar is die bane effens aangepas. Die tellings het duidelik getoon dat dit die deelnemers se vernuf tot die uiterste getoets het,” sê Linde.

“Naby-tot-ver skote in ’n bepaalde tyd, het diegene met verstelbare teleskope onkant gevang - die met ou teleskope het dus ’n gelyke kans gehad.”

Onervare skuts het opleiding met handwapens ontvang, en die kleiduif-skiet was ’n eerste vir baie deelnemers.

Die kleinspan het die kans gehad om met ’n .22 te korrel en skiet.

UITSLAE

Mans

1. Jacques de Ploy (665,2)

2. Francois Ferreira (665)

3. Christo Delport (655)

Vroue

1. Esmarie du Toit (305)

2. Amanda Lerm (290)

3. Marissa Fourie

Seniors

1. Tommie Scheepers (630)

2. Arthur Lilford (475)

3. Roy Cummings (450)

Juniors

1. Erik Zeelie (200)

2. Emile Goedhals (195)

3. Nico Du Plooy (190)

Afdeling .22 skiet Junior

1. Fred Smit (170)

2. Emile Goedhals (150)

3. Vigs Vermaak (145)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/World

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.