ATKV Brandervolts raap prys op

2016-06-23 06:00
Die ATKV Brandervolts-tak in Jeffreysbaai het tydens hul Nasionale Jaarvergadering met die Gemeenskapstoekenning weggestap. Answa Pieterse (ondervoorsitter) en (regs) Leané Cilliers (sekretaris) het die toekenning namens die tak ontvang.           Foto: VERSKAF

Die ATKV Brandervolts-tak in Jeffreysbaai het tydens hul Nasionale Jaarvergadering met die Gemeenskapstoekenning weggestap. Answa Pieterse (ondervoorsitter) en (regs) Leané Cilliers (sekretaris) het die toekenning namens die tak ontvang. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE dinamiese ATKV Brandervolts-tak in Jeffreybaai is tydens die ATKV Nasionale Jaarvergadering met die gesogte gemeenskapstoekenning vir hul projek, Donker Dinee, vereer.

Die dinee, ten bate van Retina SA, het in 2015 diegene wat dit bygewoon het, op ’n gids-ervaring geneem deur hul smaak en ander sintuie in te span.

Al is die tak slegs drie jaar oud, het hulle talle pryse opgeraap. In 2015 is dié tak met die beste musiekproduksie-toekening bekroon. Hul unieke produksie, Afrikaans op sy Beste, het by oud en jonk aanklank gevind.

Hulle beoog om vanjaar ’n “blinde piek- niek” ten bate van Rentina SA in September te hou. In die pyplyn is volkspele, ’n taal- en tert-aand, en ’n idiome vasvra-kompetisie.

Die ATKV Brandervolts-tak is in 2013 op die been gebring. Die naam kom van die eg-Jeffreysbaaise simbool van die brander, terwyl volts die positiewe impak weerspieël wat dié ATKV-tak met hul taal wil meebring.

Vir meer inligting oor die ATKV Brandervolts-tak, skakel voorsitter Menno Mostert by 078 496 4401 of ondervoorsitter Answa Pieterse by 079 865 6495.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.