Bekende kliniek-suster sterf in ongeluk

2017-01-19 06:01

’n Dubbele slag het ’n familie van Astonbaai getref toe bekende kliniek-suster, Elaine Rowan (67) en haar 30-jarige dogter, Elanie, die dag na Kersfees op die pad tussen Humansdorp en St Francisbaai in ’n motorongeluk gesterf het.

Volgens haar ander dogter wat ’n passasier in die motor was, was sy en haar moeder en haar 25-jarige broerskind om ongeveer 15:30 op pad terug na Astonbaai toe die ongeluk plaasgevind het. Haar suster Elanie het die motor bestuur.

Nadat hul die brug na St Francis oorgesteek het, het ’n swaar silwerkleurige SUV-motor onverwags na hul kant van die pad geswaai en hul motor getref. Die motor het skynbaar baie vinnig gery en die botsing het onverwags en met ’n geweldige slag plaasgevind.

Na die skok kon die oorlewendes nie uit die erg beska-digde motor kom nie. Nadat hulp opgedaag het, moes die motor met meganiese hulp oopgeforseer en die beseerdes uitgehelp word. Elaine is op slag dood en die ander passasiers van hul motor is na die hospitaal in Humansdorp vervoer. Suster Rowan is kort daarna in die hospitaal oorlede. Naomi en haar broerskind is later ontslaan en ly steeds aan skok.

Na bewering het die vroulike bestuurder van die ander motor aan die slaap geraak. Die polisie ondersoek die saak.

Suster Rowan was vir baie jare verbonde aan die mediese kliniek in Jeffreysbaai en was ’n bekende openbare figuur. Sy het ná haar aftrede voortgegaan met werk, en klasse in haar rigting aangebied. Die begrafnis van beide moeder en dogter het die afgelope Saterdag, ná ’n roudiens in ’n Humansdorpse kerk, in Jeffreysbaai plaasgevind.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

/News
 

Does your dog have separation anxiety?

We've got tips, advice and how to help your dog

 
 

Paws

Fascinating facts about dogs
Perfectly captured cat snapchats!
Out with the old dog, in with the new
Play with your pet when you're not at home
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.