Buster die Brak besoek Jeffreysbaai

2016-12-22 06:01
Baster die Brak en San-Marie besoek Jeffreysbaai.

Baster die Brak en San-Marie besoek Jeffreysbaai.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

BUSTER die Brak kuier om 10:00 op 29 Desember by die NG Kerk op die hoek van Torchwoodlaan en Olienhoutlaan in Jeffreysbaai, Wavecrest. Hy nooi al sy maatjies uit om na sy vertoning te gaan kyk.

Buster en San-Marie kan nie wag om by al hul maatjies in Jeffreysbaai te kom kuier nie.

Buster het verlede jaar ‘n Ghoema-toekenning vir die beste kinderalbum gewen. Sy liedjies word deur die suksesvolle en bekende liedjieskrywer, Johan Vorster, neergepen. Van hul musiekvideos is gereeld op Kyknet te sien.

Buster die Brak se visie is van God en kan nooit getop word nie.

Buster maak ’n verskil en impak.

Hy en San-Marie is ’n ongelooflike span en saam maak hulle ’n reuse verskil in kinders se lewens regoor die land. Hulle fokus daarop om elke kind mooi te laat verstaan dat elkeen uniek is en ’n spesiale gawe van God gekry het.

Die stigter en eienaar van Buster die Brak doen al 20 jaar kinderontwikkeling en het reeds meer as 3 000 kinders help ontwikkel - liggaam, siel en gees.

Sy het haar Meestersgraad gedoen en is tans met haar Doktorsgraad besig.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.