Doendinge in die streek

2017-05-04 06:00

Begin hiermee:

Hierdie streek is ’n puik bestemming vir die gesin. Daar is baie te doen vir almal (en jy hoef nie superfiks te wees nie). Hier is my topvyf-doendinge.

1. Draf en trap - Jbay Bike Park: Vier roetes begin reg by die Zebra Lodge en is veilig (en rybaar) genoeg vir kinders om op eie stoom saam te ry. Daar is ook ’n trampolien, ’n jacuzzi en ’n swembad, so-wel as ’n BMX- en ’n bergfietsspringbaan.

Meer inligting: www.jbaybikepark.com

2. Besoek Gamtoosriviermond: Hierdie private natuurreservaat is net die plek vir ’n laatmiddagstappie op die strand om die sonsondergang te geniet. ’n Koue drankie of twee en verkykers vir die voëlkykers is ’n moet.

Meer inligting: www.­kougatourism.­com

3. Crossways Village: Dis hier waar talle bergfietsroetes teen die Elandsberge kronkel. Die Yellow Monkey-roete woerts-warts laer af teen die hange, en jy ry oor die ou Van Stadens-treinbrug, wat meer as 70 m hoog is. Die Pers Holstein is my gunsteling-enkelspoorroete. Ná ’n stewige klim tot bo-op die berg met die Swartroete langs wag sowat 6 km se super-tjoep-enkelspoor tot onder in die vallei.

Meer inligting: www.crosswaysfarmvillage.co.za

4. Addo se grootpote: Die nuwe Colchester-ingang na die Addo Olifant Nasionale Park is slegs ’n uur van die Zebra Lodge. Ons was al voor sonop by die hek. Jou kanse om olifante te sien is uitstekend. Deesdae is ook leeus, renosters en buffels volop. Ons het ’n uur lank by die Lismoredam gekyk hoe ’n iesegrimmige buffelbul die olifante by die watergat verjaag. Later het ons ’n rooikat reg teen die pad gesien.

Meer inligting: www.sanparks.org

5. Vang ’n J’baai-brander: Wees dapper en gaan maak jou branderplank nat in een van die wêreld se beroemdste branders. Jip, ek weet super tubes is genoeg om enige beginner nagmerries te gee, maar daar is altyd Kitchen Windows of Phantoms waar jy gou jou balans kan gaan tjoen, my bru.

Meer inligting: www.infojeffreysbay.com.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

French Bulldog helps kids with facial differences

Lentil Bean is a french bulldog who was born with a severe cleft nose, lip and palate.

 
 

Paws

Weird things dogs do
Makeover saves dog’s life
For the love of Corgis!
Can we communicate with our pets?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.