Elnic vier twee dekades

2017-04-20 06:01
Elnic Rekenaarklub vier vandeesmaand hul twintigste:. eienaar Albie en Kassie de Jongh (regs), en Erika van Kampen (links) is die dryfkrag van die suksesvolle onderneming. Erika is al 15 jaar deel van die Elnic-span. By hulle is Petro Terblanche wat voorheen by Elnic gewerk het.  Foto:VERSKAF

Elnic Rekenaarklub vier vandeesmaand hul twintigste:. eienaar Albie en Kassie de Jongh (regs), en Erika van Kampen (links) is die dryfkrag van die suksesvolle onderneming. Erika is al 15 jaar deel van die Elnic-span. By hulle is Petro Terblanche wat voorheen by Elnic gewerk het. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VIR die afgelope 20 jaar help Elnic Rekenaarklub in Wavecrest, Jeffreysbaai jonk en oud om rekenaarprogramme met gemak baas te raak.

Volgens die rekenaarbrein agter Elnic, Kassie de Jongh, het hulle met ’n skamele vier leerders in 1997 in ’n motorhuis begin. “Vandag spog ons met nie minder nie as 50 ywerige leerders, sê De Jongh wat ’n groot passie vir kinders het.

Elnic Rekenaarklub bied opleiding in al die Office programme - insluitende Microsoft Word, Excel, PowerPoint en die Internet - en maak voorsiening vir leerders vanaf 6 jaar tot graad 12, asook vir ouer mense wat met rekenaarprogramme vertroud wil raak.

Die oudste persoon wat al deur De Jongh opgelei is, is ’n 82-jarige dame wat graag haar eie outobiografie wou skryf.

’n Internasionale leerplan word gevolg en ’n senior sertifikaat word uitgereik aan leerders wat die leerplan suksesvol voltooi het.

Vanaf 2016 bied Elnic klasse in Rekenaarstoepassing Tegnologie (CAT) aan.

Die huislike atmosfeer en individuele onderrig maak die klub uniek.

Volgens De Jongh, het hulle in die afgelope 20 jaar nagenoeg 2 000 leerders in rekenaarvaardigheid opgelei.

“Dankie aan al ons oud-leerders, leerders en die gemeenskap vir julle getroue ondersteuning die afgelope twee dekades.”

Elnic Rekenaarklub is by Seetuinweg 56 geleë.

Vir meer inligting, skakel De Jongh by 042 296 1825, 082 424 7491 of besoek hul webtuiste www.ekan.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

/News
 

Does your dog have separation anxiety?

We've got tips, advice and how to help your dog

 
 

Paws

Fascinating facts about dogs
Perfectly captured cat snapchats!
Out with the old dog, in with the new
Play with your pet when you're not at home
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.