‘Enorme’ vrugteval bekommer boere

2017-05-04 06:00

OOS-KAAPSE vrugteboere vrees dat ’n “enorme” vrugteval, wat as die ergste in menseheugenis beskryf word, kan veroorsaak dat die uitvoer van veral nawels vanjaar met minstens 50% kan afneem en verliese van miljoene rande tot gevolg kan hê.

Die vrugteboorde in die Sondagsriviergebied naby Kirkwood, sowel as die Gamtoosvallei by Patensie, word deur dié vreemde siekte geraak.

Volgens Hannes de Waal, uitvoerende direkteur van die Sondagsrivier-sitruskoöperasie, word vrugtenavorsers van Citrus Research International vandeesweek verwag om die oorsaak van die buitengewone vrugteval te bepaal.

Daar is aanvanklik vermoed dat dit deur ’n opbou van sout as gevolg van besproeiing veroorsaak is, maar dit kom ook voor in gebiede waar varswater beskikbaar is.

“Dit is die eerste keer in menseheugenis dat so iets vrugteboere in die Oos-Kaap tref. Aan die begin het ons geskat dat die uitvoer-oes sowat 30% kleiner sou wees, maar nou dink ons dit kan tot meer as 50% minder wees.

“Die vrugte bars oop en val van die bome af teen ’n enorme tempo. Ons is uiteraard baie bekommerd en tans redelik seker dat minstens 50% van die nawel-oes hierdeur verloor gaan word.

“Ons het ons kliënte in kennis gestel oor die probleem met die nawels, en ons sal nou op die leër markte fokus, soos die Midde-Ooste. Die Midde-Ooste is baie belangrik vir ons, terwyl daar ook klein hoeveelhede na Kanada en later na Nederland en Frankryk uitgevoer sal word,” sê De Waal.

Petrus (Spes) du Preez, voorsitter van die Gamtoos-landbouorganisasie, glo dat die ongewone somerseisoen met min reën en hoë temperature van tot 30 °C, selfs nog in April, waarskynlik die oorsaak van die vrugteval kan wees.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

8 great natural remedies for your pet

Tips and tricks to cure your pet’s itches and coughs, naturally.

 
 

Paws

Buying a puppy? Don’t get scammed!
WATCH: These funny animal videos will make you LOL!
11 animals before and after they were adopted from shelters
Competition pet grooming – creative or too extreme?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.