‘Geen geheim om 107 te word nie’

2016-12-15 06:02
Maria Matoewa het onlangs haar 107de verjaardag gevier. By haar is haar dogter (links) Christina Potgieter (61), en haar kleindogter, Shireen Hloyi (32).                              Foto: MONIQUE BASSON

Maria Matoewa het onlangs haar 107de verjaardag gevier. By haar is haar dogter (links) Christina Potgieter (61), en haar kleindogter, Shireen Hloyi (32). Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AL het Maria Matoewa onlangs haar 107de jaar gevier, blink haar oë nog vol lewenslus en tik haar een voet liggies op die houtvloer.

Veral toe haar agterkleinkind haar gunsteling liedjie, Liefdevol, opsê.

Dié fyn, vriendelike vroutjie het haar verjaardag op 17 November in Patensie gevier - ’n mylpaal waarvoor daar, volgens haar familie, géén geheim is nie.

“Ek glo dit is net die krag van die Here en haar onwrikbare geloof wat haar in staat stel om al vir meer as 100 jaar deur die lewe te reis,” sê haar dogter Christina Potgieter (61).

Volgens Potgieter is haar ma die oudste inwoner in haar geboortedorp, Hankey, en Patensie. Sy het al die jare op Hankey gewoon en eers onlangs by haar kleindogter, Shireen Hloyi (32), en haar man Petrus (29) op Vergenoeg in Patensie ingetrek.

Te midde van al die goed en sleg wat Matoewa al in haar byna 11 dekades op aarde gesien het, is sy nog baie gesond vir haar ouderdom. Sy het geen probleme met haar bloeddruk of suiker nie. Dit is net die oë, gehoor en bene wat so ’n bietjie pla. En soms haar geheue.

Sy het nooit gedrink of gerook nie, en eet gesond. Volgens haar familie is sy lief vir aartappels en kool met rys.

Potgieter se oë begin blink; dan sê sy: “Só oud soos wat my ma is, is dit sy wat ons en al die klein- en agterkleinkinders bymekaar hou. Sy is ’n baie sterk en Godvresende vrou.”

Matoewa is ’n jarelange lid van die Independent Congregational Church.

Sy spog met 10 kinders, 21 kleinkinders, 91 agterkleinkinders en 18 agter-agterkleinkinders.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

Behind the sparkle

Alluring, beautiful and timeless - diamonds are some of the most sought after gems in the world and are a true testament of everlasting brilliance. Let us take you behind the sparkle to show you the history behind this coveted jewel.

/World
 

Fascinating facts about dogs

Think you know a lot about dogs? How many of these facts do you know?

 
 

Paws

Perfectly captured cat snapchats!
Fascinating facts about dogs
Out with the old dog, in with the new
Play with your pet when you're not at home
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.