Genadedood vir Potter’s Place

2016-06-16 06:00

DIE eens gewilde Potter’s Place in die hartjie van Jeffreysbaai sterf vandag ’n ‘genadedood’.

“Potter’s Place ly reeds te lank. Dit is tyd om haar te verlos van al die pyn wat sy die laaste paar jare moes deurmaak,” sê eertydse stigter Helena Gerber, terwyl sy aan dreigende trane sluk. “Dit is baie hartseer, maar dit moet gedoen word.”

Volgens Gerber, wat Potter’s Place in 2000 begin het, was dié plek eens soos ’n verleide-like meisie, vol energie, maar nou is sy vinnig oppad na die ouetehuis.

“Dit is tyd om die eens flambojante plek te ‘gut’; om ’n einde te maak voor dit ’n groter verleentheid raak,” sê sy.

“Die mooi herinnering van die plek is weg . . . Dit sal nooit weer ’n teater of restaurant wees nie.”

Potter’s Place is in 2010 aan Callie van Heerden verkoop en het sedertdien drie verskillende eienaars gehad. Maar die plek het nie weer die mas opgekom nie.

“Wat eens ’n lekker bymekaarkomplek vir die hele gemeenskap was, het in ’n nagmerrie verander,” sê Gerber. Potter’s was met die bekendste sangers gevul, maar die optredes het gaandeweg afgeneem.

Inwoners het nou die geleentheid om ’n “klein deel” van Potter’s Place te besit. Volgens Gerber sal al die inhoud vanaf 08:00 op Donderdag, 16 Junie te koop wees, en sal die gebou eersdaags te koop wees.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.