Gim Divas woeker vir goeie doel

2016-04-14 06:00
Marie Louw van Gim Divas het onlangs ’n skoenboksprojek van stapel gestuur om toeiletware vir die bejaarde inwoners van Jeffreysbaai en Humansdorp in te samel.   Foto: MONIQUE BASSON

Marie Louw van Gim Divas het onlangs ’n skoenboksprojek van stapel gestuur om toeiletware vir die bejaarde inwoners van Jeffreysbaai en Humansdorp in te samel. Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Gim Divas in Jeffreysbaai verbly ou-mens-harte een skoenboks op ’n slag.

Geïnspireer deur die jaarlikse nasionale Kersfees-skoenboksprojek, het Marie Louw van Gim Divas besluit om saam met haar gimlede hulle eie Gim Diva Skoenboksprojek van stapel te stuur. Dié skoenbokse - propvol toiletware, soos seep, tandepasta, room, tandeborsel, waslap, reukware en ’n soetdingetjie - gaan op 28 Mei aan die inwo-ners van Amala Tehuis in Jeffreysbaai en Ons Tuiste in Humansdorp oorhandig word.

Louw beoog om van die skoenbokse aan minderbevoorregtes in Kouga uit te deel. Handgebreide lappieskomberse sal ook ge-skenk word.

“Ons benodig die hulp van die gemeenskap om soveel moontlik bejaardes te help,” sê Louw. Sonder die hulp van die gemeenskap kan die projek nie ’n sukses wees nie. Alle skenkings is welkom.

“Ons doen ook ’n beroep op die gemeenskap om ons in kennis te stel van enige bejaarde wat swaarkry en so ’n skoenboks sal verwelkom.”

Volgens Louw gaan die Gim Diva Skoenboksprojek ’n jaarlikse instelling word.

Skenkings kan by die Kouga Express-kan-toor by 75 Da Gamaweg in Jeffreysbaai afgelewer word. Vir inligting, skakel Louw by 083 425 0724 of besoek die Gim Diva Facebook-blad.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.