Gru-ongeluk eis vyf lewens

2016-02-25 06:00
Slegs een mens, ’n vrou van Johannesburg, het Saterdag ’n grubotsing op die N2 naby die Thornhill-afrit oorleef. Vyf mense – twee buitelanders en drie inwoners van Jeffreysbaai – is op die toneel dood. Foto: VERSKAF

Slegs een mens, ’n vrou van Johannesburg, het Saterdag ’n grubotsing op die N2 naby die Thornhill-afrit oorleef. Vyf mense – twee buitelanders en drie inwoners van Jeffreysbaai – is op die toneel dood. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Gru-motorbotsing op die N2 naby Thornhill het die naweek die lewe van twee buitelanders en drie inwoners van Jeffreysbaai geëis.

Volgens lt. Gerda Swart, ’n polisiewoordvoerder, het slegs een insittende oorleef nadat twee motors, ’n Mazda en ’n Renault, Saterdag omstreek 11:00 teen mekaar gebots het.

Die oorlewende, glo in haar 40’s en van Johannesburg, was in die Renault. Saam met haar was twee buitelanders, ’n 48-jarige man van Frankryk en ’n 62-jarige Oostenryker, wat albei in die ongeluk omgekom het.

Al drie die insittendes van die Mazda, van Jeffreysbaai, is op die toneel dood. Die slagoffers is Willem Martinaglia (70) wat die motor bestuur het, en Jan van Rensburg (60) en sy vrou Vanessa.

Die oorlewende is per helikopter na die Livingstone-hospitaal gebring en later na die Life-St. George-hospitaal oorgeplaas.

Die name van die bestuurder en passasiers van die Clio kan nie op die stadium bekend gemaak word nie, alvorens hul naasbestaandes oorsee verwittig is nie.

Die oorsaak van die ongeluk sal eers ná die ondersoek bekend gemaak word, aldus Swart.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Land reform model fizzles

2016-09-25 08:24

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.