Iets vir elk by die Kersmarkte

2015-12-17 06:00

VIR die twaalfde agtereenvolgende jaar kan die publiek dhul Kersinkope in die besonderse atmosfeer van die gesogte JBay Kersmark by die NG Kerk in Da Gama-straat doen.

Al word die mark `n Kersmark genoem, kry kopers nie net Kersvaders, Kersbome, Kersversierings en dies meer nie. Daar is geskenke van allerlei soorte en pryse – van sakpas tot duur. Aangesien uitstallers van oor die land se ware hier te koop is, bied die mark bied uitsoekprodukte nie, asook unieke pro-dukte.

Hier is gebak, handgemaakte plekmatte en lopers, juweliersware, speelgoed, soetgoed, voorskote, handsakke, drinkgoed, ornamente ... te veel om op te noem.

Vriendinne Hildie du Preez, Sanet Steynberg en Liesbet Ferreira wat die mark begin het en steeds die ‘towerstaf’ daaroor swaai, sê hulle kon vanjaar kies en keur tussen die wonderlike uitstallers.

Vir die wat `n blaaskans tussen die kopery benodig of saam met vriendinne wil kuier, is daar `n heerlike teetuin.

Die mark het reeds op 11 Desember begin, en eindig op 22 Desember. Kopers is daagliks welkom van 09:00 tot 18:00, behalwe op Sondae wanneer die mark gesluit is.

Nog `n Kersmark om na uit te sien, is die gewilde Oesterbaai Kersmark en Gesinspretdag op 19 Desember vanaf 09:00 op die strandfront in Branderstraat. Die dag word deur die Oesterbaai Inwonersvereniging en NSRI Stasie 36 aangebied.

Kopers kan uitsien na heerlike eetgoed, gebak, handwerk, handgemaakte geskenke, klere, plante en groente. Vir die meer avontuurlustiges is daar perdritte, strand-vlugbal, strand-gholf, `n NSRI-oefening, `n hondeskou en `n brandweervertoning.

  • 083 6397.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.