Jong man opsoek na familie

2017-03-09 11:40
Jason Nel (20) van Benoni is opsoek na sy familie in Jeffreysbaai.Foto:MONIQUE BASSON

Jason Nel (20) van Benoni is opsoek na sy familie in Jeffreysbaai.Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

NA sy pa se afsterwe vroeër vanjaar, het Jason Nel (20) van Benoni die pad te voet na Jeffreysbaai gevat in die soeke na sy familie hier.

Nel, die seun van Sean en Alta Nel, het vier weke gelede in Jeffreysbaai aangekom na hy deur nagenoeg 60 dorpe geloop het.

Nel is op 6 Mei gebore.

Na ’n paar onsuksesvollle dae in Jeffreysbaai, is hy na Humansdorp.

Hier het sy pad met die van Eric Preto- rius gekruis, wat hom tydelik onder sy vlerk geneem het. Pretorius voorsien hom tans van ’n blyplek en het vir hom ’n werk by een van sy vriende gekry.

Tot dusver was hul soektoeg na Johan en Marinda Nel van Jeffreysbaai onsuksesvol.

“Ons het al die Nel-families in die telefoonboek gebel, asook Facebook gefynkam, maar kon nog nie sy familie gevind nie,” sê Potgieter.

“Nel het ’n jaar voor die dood van sy pa van sy familie hier gehoor. Na sy pa se dood, sal hy hulle graag wil ontmoet - net om nie so alleen te voel nie.

“Sy ma is oorlede toe hy 13 jaar oud was.”

Volgens Pretorius, is al Nel se goed langs die pad gesteel - sy klere, selfoon, geld en identiteitsdokument.

Enige persoon met inligting, kan Eric by 083 409 4154 skakel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.