Kleurvolle nuwe tuiste vir dorp se skulpiesvrouens

2016-11-17 06:00
: Vyf kleurvolle houthuisies is onlangs vir die skulpiesvrouens by Jeffreysbaai se hoofstrand opgerig.    Foto: Joey Nel

: Vyf kleurvolle houthuisies is onlangs vir die skulpiesvrouens by Jeffreysbaai se hoofstrand opgerig. Foto: Joey Nel

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

JEFFREYSBAAI se skulpiesvrouens het ’n nuwe afsetgebied vir hul handewerk.

Vyf kleurvolle houthuisies is onlangs vir die skulpiesvrouens by Jeffreysbaai se hoofstrand opgerig.

“Die raad wil graag dankie sê aan Joe Ferreira vir die oprig van die huisies,” sê Kouga-burgemeester Elza van Lingen.

“Jeffreysbaai is bekend vir skulpieswerk en ons wil graag ons plaaslike handewerkers ondersteun. Ons waardeer die inisiatief wat Ferreira en sy familie geneem het.”

Die skulpiesvrouens het in die verlede gebruik gemaak van ’n ry houthuisies wat in 2008 langs die Supertubes-glybaan opgerig is.

“Daar was nooit instandhoudingswerk gedoen nie, gevolglik het die hout al begin verrot. Die strukture is in Oktober afgeslaan en die kleurvolle nuwe huisies is aan die see-kant gebou,” sê Van Lingen.

Sy sê dit beteken baie vir die raad dat plaaslike sakelui so gewillig is om te help en ’n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van Kouga se mense en omgewing. “Dis hoe ons dinge gaan omdraai en Kouga ‘n plek maak waarop ons almal trots kan wees.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.