Klub Cha`lo vier 10 jaar

2016-12-15 06:01
Klub Cha`lo, ’n bejaarde klub van Thornhill, het onlangs hul tiende verjaardag op luisterryke wyse by die Ferry Hotel gevier.                                       Foto: VERSKAF

Klub Cha`lo, ’n bejaarde klub van Thornhill, het onlangs hul tiende verjaardag op luisterryke wyse by die Ferry Hotel gevier. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HULLE mag oud wees, maar koud beslis nie.

Klub Cha`lo, ’n bejaarde klub van Thornhill, het onlangs hul 10de verjaardag op luisterryke wyse by die Ferry Hotel gevier.

Dié klub het ’n dekade gelede onder leiding van Charlo Blignault met ’n skrale 15 lede in ’n Wendyhuis begin. Tans vergader die hui-dige 26 lede elke Woensdagmiddag in die Thornhill Holy Trinity Church.

Daar is altyd interessante aangeleent-hede op die program: bingo, fiksheidsdae, handwerkklasse, roomysdae en uitstappies. Verder maak hulle gereeld sop en pannekoek.

Tydens die feesvieringe, wat ’n Kersfunksie en ’n driegang-maaltyd ingesluit het, is die elf oorblywende stigterslede met tienjaar-knopies vereer. Verder spog vyf sterlede met sertifikate vir 100% bywoning deur die jaar.

Volgens Blignault is die groep senior bur-gers haar hart se punt. “Hulle is my spesiale oumensies waarsonder my lewe beslis onvolmaak sou wees,” sê sy.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/World

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.