Koeël tref 2 in winkel tydens rooftog

2017-03-16 09:53

’n Winkeleienaar en sy assistent van Humansdorp is in ’n rooftog deur dieselfde koeël getref toe rowers op die winkel toegeslaan en glo ’n skoot afgevuur het.

Volgens kapt. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, ondersoek die polisie ’n saak van sakeroof nadat sewe rowers Maandag omstreeks 20:45 by die winkel in die voorstad Jeugkamp ingestap het. Die een was gewapen.

“Hulle het die winkeleienaar en sy assi-stent met die vuurwapen gedreig,” sê Swart.

“Die verdagtes het ’n onbekende bedrag geld en kruideniersware gesteel.

“Hulle het ook glo ’n skoot afgevuur, wat die eienaar en assistent in hul arms getref het. Hulle het in daardie stadium agter mekaar gestaan.”

Die polisie is ontbied nadat die verdagtes gevlug het.

“Albei slagoffers is vir behandeling na ’n plaaslike hospitaal gebring. Die polisie in Humansdorp volg alle leidrade op en enigeen wat inligting oor die voorval het, word versoek om die polisiekantoor by 042 200 4700 of die Stop Misdaad-lyn by 08600 10111 te skakel.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.