landbou

2017-03-30 06:03
  • Die aanplant van spekbome teen die berghellings om die natuurlike plantdigt-heid van die veld te herstel. Op sy beurt help dit ook met die vermindering van wateraf-loop; bekamp erosie en kanselleer kool- suurgas uit. Buitelandse maatskappye wat hul koolstofvoetspoor wil verklein, finansier dié projek.
  • Die rehabilitasie van die vernielde alluviale waaiers van syklowe wat by die Baviaanskloofrivier en ­vloedvlakte aansluit. Dit sal help om die natuurlike vloeipatroon van

die rivierstelsel te herstel en veral die grondwatervlak help aanvul. (Met behulp van beperkte finansiering van die Nederlandse regering is daar al met ’n paar aanvangsprojekte begin.)

  • Rehabilitasie aan die hoofstroom van die rivier is daarop gemik om eerstens die vloeitempo van die rivier te verlaag en daardeur erosie binne die rivierbedding te bekamp. Erosie binne die rivierbedding het die afge-lope dertig jaar veroorsaak dat vleilande hulself doodgebloei en die watertafel van die rivier geweldig gedaal het. (’n Aansoek om finansiering van dié projek is by die

departement waterwese se Werk Vir Vleilande­projekte ingedien).

  • Presence, ’n Nederlandse omgewingsbewaringsgroep, is verantwoordelik vir die koördinering en skakeling tussen die rolspelers en projekte. Die groep moet ook alle

inligting oor die gevolgtrekkings van die studies aan die Baviaanskloofgemeenskap deurgee.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
Travel Dreams? Where would you rather be right now?

Partnered: Whether you're missing family overseas, dreaming of family adventures or romantic hideaways we all have that one place we'd rather be right now - but have you thought about the best way to get there?

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.